Charl & Elizabeth
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charl & Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Chris V - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon alle geriewe.
Andre R - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Candice V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustige kuiertjie.
Charl & Elizabeth se terugvoer
Dankie bly julle het die verblyf geniet.
Ockie R - Okt 2023
Algehele gradering
Kry baie meer as waarvoor jy betaal!
Charl & Elizabeth se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was regtig n plesier om jou hier te gehad het. Sal jou enige tyd aanbeveel. Baie mooi na die plek gekyk en skoon gelos. Nogmaals dankie!
Monyaduwa D - Okt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Charl & Elizabeth se terugvoer
Thank you so much. You such a pleasant friendly person. Thanks for looking so nice after our place. Hope to see you soon.!!!
Delia S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het 'n wegbreek nodig gehad vanaf ons dag tot dag lewe en die plekkie was perfek.
Charl & Elizabeth se terugvoer
Baie dankie Delia. Dit was werklik 'n plesier om julle hier te he. Het mooi na ons plek gekyk. Julle is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wisteria-weg 20, Ridgeworth, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18