Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chameleon Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Chameleon Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roy K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, goed gemeubileer en toegerus - selfs noodlampies vir beurtkrag. 'n Weber braai en gasstofie is ook beskikbaar gemaak.

Bela is 'n uitstekende gasvrou; ook haar man, James. Hulle het niks ontsien om te help nie. Afhangende van die windrigting kan die geruis van voertuie op die N2 steurend wees. Dit mag ligte slapers dalk pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chameleon Lodge se terugvoer

Good morning Roy.
Thank you for your review.
It was a great pleasure to host you and your family.
We hope to see you again.

Chameleon Lodge
Estelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n aangename verrassing en 'n baie goeie verblyfervaring.

James en Bela se gasvryheid is prysenswaardig. Die huisie is pragtig netjies en skoon en baie keurig. Alles wat benodig word vir selfsorgverblyf, is beskikbaar en in puik toestand. Veilige parkering langs die huisie agter 'n veiligheidshek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Montagu-straat 36, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbefbd7982060a239f428699468e6c7c315d452602323068964fa7caa60c17dabb2ebcd133ad2ed36de6adcc1096a8cd4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 36 West Montagu Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.693167787764 25.817815270331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem