C'est La Vie Self Catering Apartment
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R980R882 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C'est La Vie Self Catering Apartment is in Van Riebeeck Strand geleë en is sowat 250 m van die strand af.
Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 'n kind. Geriewe sluit ’n kombuis, binnebraaigeriewe en ’n balkon in.
Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot ’n privaat ingang. Let asb. daarop dat die eenheid d.m.v. trappe bereik word.
Die woonstel het luisterryke see-uitsigte met Robbeneiland en Tafelberg in die verte. Gaste kan op die eindelose, veilige strand stap. Doendinge in die area sluit visvang, branderplankry en windplankry in. Die Attlantic Beach- en Milnertongholfbane is naby. Kaapstad se sakekern, Kaapstad Internasionale Lughawe en die begin van die Durbanville Wynroete is net 30 minute van C'est La Vie Self Catering Apartment af. Besoekers kan ook gerus gebruik maak van die MyCity Busroete na Bloubergstrand, Kaapstad se sakekern, die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en Houtbaai.
Slaapplek
’n Bespreking by C'est La Vie Self Catering Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Gaste dink C'est La Vie Self Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Charles Hoffe-straat 106, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom