Ceelee's Place
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ceelee's Place is in die stil buurt van Universitas naby die N1 en naby Bloemfontein se middestad en die universiteit geleë.
Verblyf is beskikbaar in 7 kamers en 1 woonstelletjie. Hierdie selfsorg-eenhede het elk slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenhede is smaakvol versier en het lugversorging. Elke eenheid het 'n kombuisie, 'n ontbythoekie, mikrogolf, oondjie met warmplate, 'n yskas, ketel en eetgerei.
Die eenhede beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. 'n Haardroër kan op versoek voorsien word. Een eenheid het 'n ekstra bad. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die eenheide het elk 'n privaat deur na die tuin. Eenheid 1 bied 'n uitsig oor die tuin, die braaigeriewe en die swembad. Ceelee's bied ook gratis parkeerplek en internet.
Ceelee's Place is net 'n hanetreetjie van die Mimosa Mall, Mediclinic, Universitas Hospitaal, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, UNISA, Universitas Laerskool, Jim Fouche-skole, Spar en Universitas Oefenbof af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Gaste dink Ceelee's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom