Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 203

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard 6, 203 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa Uvongo 203 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat langs die gewilde Lillicrona-boulevard in Uvongo geleë is en spog met 'n pragtige see-uitsig.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste kan ontspan en die see-uitsig kan geniet. Die woonstel het 'n 1 KVA-omsetter wat die slim-TV, asook selfoon- en skootrekenaarherlaaiers en WiFi tydens beurtkrag ondersteun. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en -swembad.

Die woonstel is naby die strand en gewilde besienswaardighede soos die Uvongo Pier en waterval, om 'n onvergeetlike strandvakansie te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Casa Uvongo 203 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Casa Uvongo 203
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Terrissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Lillicrona Boulevard 6, 203 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casa Uvongo 203 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard 6, 203 Casa Uvongo, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f8c0e75ab5e15d1aab43ec02810bcd411448359fa847e9b012785ad49d8741b43911d26c9cb7d1ccec41d8198b165aa566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 6 Lillicrona Boulevard 203 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.839610824246 30.393607177991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem