Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carrick-A-Rede

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 241

Jare op LekkeSlaap 7

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Carrick-A-Rede
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Zelda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda V
Gesin met klein kinders

Gerieflik met 'n mooi see uitsig.

Ons het baie lekker gebly tenspyte van die aircons wat nie gewerk het nie en die uitlaatpype deur geen van die diefwering pas nie. Ons was baie dankbaar vir die waaier wat aan ons gegee was deur die verhuringsmaatskappy, maar sal voorstel dat werkende aircons ingesluit word in die eenheid teen die prys per nag wat ons betaal het. Die eenheid is wel agter die voorste blok eenhede, wat nie duidelik gemaak word in die aanbieding nie, maar die see uitsig was wel sigbaar van beide balkonne. Die optel en aflaai van die eenheid se sleutels was baie gerieflik by Margate Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 190
R1 190 R893
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard, Eenheid A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96871e465d41028879364f4db030a4af79b628ac019a01bdfbe18467836845a1150d6eb315c78fe6f28196999868b2f6c27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R893 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Lilliecrona Boulevard Unit A 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854056975097 30.382277383159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem