Carpe Diem
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hendrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Chris H - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en is baie goed geleë. Word aanbeveel.
Deon D - Apr 2024
Algehele gradering
Great little gem.
Alet D - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Beatrix M - Des 2023
Algehele gradering
Puik diens, en lekker gerus!
Rene L - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en veilig. Uitstekende gasvrou. Netjies. Naby die strand.
Wilma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannend. Rustig. Wonderlike gasvrou.
Isabel O - Des 2022
Algehele gradering
The cottage was spacious and has a nice sea view.
Carpe Diem se terugvoer
If I knew I would have replaced it. It was not mentioned to me or I would have sorted it out immediately as they were great guests.
Fatima L - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely beautifully located. Breath taking sea view from the patio. The place is serene and within walking distance to the beach.
Jason V - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing service. Lovely view.
Elizabeth C - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Eric S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig vir min geld!
Rick D - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek
Gerrit V - Nov 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sterk aanbeveel.
Alles was perfek, naby die strand, en die restauranteienaar was baie vriendelik. Die kamers is perfek met 'n mooi uitsig oor die see. Sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alison H - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome and will definitely be back.
Elni C - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Mike K - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect for what we needed with my son playing music at Sibaya. Friendly host, clean and practical.
Annari V - Sep 2019
Algehele gradering
Sielerus by Carpe Diem.
Paul D - Sep 2019
Algehele gradering
Very convenient, comfortable and stunning location!
Charmaine D - Feb 2019
Algehele gradering
Enjoyed my stay there especially because of the perfect location so close to the beach.
Christa E - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Heerlik rustig.
Enslin N - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rustyd.
Sandra V - Nov 2018
Algehele gradering
Kalmerend.
Alet D - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker privaat.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Lucretia A - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike vakansieverblyf!
Mari D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, met hangmat en uitsig op die see.
Antoinette G - Jul 2017
Algehele gradering
Uiters sleg!
Lees meerMaryna P - Des 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Karl B - Sep 2016
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer
Annelda V - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf vir 'n lekker see-vakansie saam met die kinders!
Nanja S - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties! Wil nou net see toe trek!
Wilma P - Aug 2015
Algehele gradering
Lang naweekwegbreek.
Lees meerDesire O - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees!
Theuns C - Apr 2015
Algehele gradering
Die woonstel is 'n ou huisie wat netjies gehou word.
Duncan C - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Marizanne K - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Chantel L - Okt 2014
Algehele gradering
Ek sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel, veral as jy kleiner kinders het.
Reinette K - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en goeie vriendelike diens gekry.
Tina R - Aug 2014
Algehele gradering
Ja definitief!
Etienne D - Aug 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesde-laan 3, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom