Capeview
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Andrews 104, Greenways Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Capeview is in 'n residensiële landgoed, Greenways, in die Strand (Helderberg-area) in die Wes-Kaap.
Die landgoed het 'n 9 putjie mashi-gholfbaan met 'n klubhuis wat 'n restaurant insluit. Daar is ook 2 tennisbane, 'n swembad en wandelpaadjies in die landgoed en langs die kus.
In dié landgoed word sekuriteit hoog op prys gestel en daar is 24 uur-sekuriteit.
Ons selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het sy eie ingang en 'n uitsig oor Valsbaai tot by Kaappunt en Tafelberg. Dié netjiese eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ruim badkamer met 'n stort, bad en 2 wasbakke. Daar is 'n aparte sitkamer en kombuisie met 'n stoofplaat, mikrogolfoond en yskas.
Die balkon spog met pragtige berg- en see-uitsigte. 'n Parkeerplek is voor die perseel beskikbaar. Hierdie is die perfekte basis om Kaapstad en besienswaardighede in die wyn-area te verken. LW: Ons het nie braaigeriewe nie.
Geen besoekers word toegelaat nie weens die landgoed se sekuriteit.
Indien gaste deur 'n kind vergesel word, is die gaste verantwoordelik vir die kind se veiligheid, veral op die eerste verdieping se balkon.
Slaapplek
’n Bespreking by Capeview sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- St Andrews 104, Greenways Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Capeview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Andrews 104, Greenways Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12