Camphor Tree House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Camphor Tree House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n stil straatjie in die Elgin-vallei in Grabouw.
Die hoofhuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Hierdie beddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die huis spog met 'n braai-area met 'n kaggel en 'n lang tafel wat ideaal is om etes saam met vriende of familie te geniet. Daar is ook 'n kaggeltjie in die leefarea en 'n bank waarop gaste met 'n boek kan opkrul. Die huis is sonnig tydens die wintermaande en koel in die somer. Dit hele huis spog met houtvloere. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser.
Ekstra geriewe sluit WiFi, veilige parkeerplek en 'n tuin in.
Slaapplek
’n Bespreking by Camphor Tree House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 3
Ligging
- Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Camphor Tree House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dirkie Uysstraat 2, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom