Camissa House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R8 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camissa House is 'n rustige wegbreekplek teen die berg in die hartjie van Kaapstad. Dié ligging is een van die stad se mees benydenswaardige areas en hiér sal gaste dink hulle slaap op Tafelberg - een van die Nuwe 7 Natuurwonders.
Die instansie bied 'n rits verblyfopsies met uitstekende uitsigte oor die stad se mees ikoniese besienswaardighede wat die rustigheid van die gebou se ontwerp perfek komplimenteer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, platskerm-TV's, Bluetooth-luidsprekers en internasionale aansluitproppe en USB-koppelpunte in.
Gaste het toegang tot verskeie geriewe en dienste, soos ontbyt en teemaaltye wat daagliks bedien word, WiFi, veilige parkeerplek, 'n pendeldiens vir aandete binne 10 km vanaf die hotel, 'n portierdiens en 'n 24 uur-butlerdiens.
Camissa House spog met 'n pragtige kroeg op die dak met 'n uitstekende uitsig en 'n binnehof met natuurlike lig en 'n uitsig oor die Koidam met welige groenigheid. Dit is 'n idilliese plek vir gaste om hulle ontbyt en teemaaltyd te geniet. Die rustige swembad-area is die perfekte plek om te ontspan ná a besige dag van die Moerderstad verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Camissa House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oranjezicht Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bridle-weg 28, Oranjezicht, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12