Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Waters Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R936 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calm Waters Guesthouse is naby die see en natuurreservaat in Plettenbergbaai geleë. Hierdie slaapkamer is op die boonste verdieping van die eienaar se verblyf en het 'n privaat ingang.

Die privaat slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie, veilige parkeerplek en 'n aparte ingang op die boonste verdieping.

Die kamer langsaan het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 2 stoele.

Die beskutte stoep het 'n etenstafel, gasbraai, sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die swembad en tuin. Daar is sonstoele en 'n buitestort. Die verblyf het sonpanele wat krag aan die ligte voorsien.

Daar is ook 'n balkon wat gaste met 3 ander eenhede op die boonste verdieping deel. Die klein ingangshek bied 'n paadjie waar gaste 900 m kan stap of fietsry na 'n asemrowende strand wat 4 km ver strek.

Slaapplek

’n Bespreking by Calm Waters Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Kecia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R936
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R936
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62afe8886a1c261f3db697f8821f43409ee61e17d4d9ae4ad1ce8f5e6df5f9d7a67546226927c328caacaa8104c544973031?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R936 per nag (plek vir 2) 4 Diadem Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0846339 23.362283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem