Cabanas Del Mar 48
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Cabanas Del Mar 48 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus.
Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegeus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Beperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon. Die kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n kinderswembad, braaigeriewe, 2 Lapas en 'n speelarea vir kinders. Die kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand met lewensredders gedurende vakansies.
Slaapplek
’n Bespreking by Cabanas Del Mar 48 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Brian Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom