C-Vu-Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Andre P - Des 2023
Algehele gradering
Not the best.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Andre! My eiendom word baie duidelik bemark as 'n stoep met 'n klein semi-selfsorg kombuisie. Dit is heeltemal onderdak. Waar dit vir sommige gaste ongerieflik is, sou ek voorstel dat hulle vooraf 'n alternatiewe eiendom boek. Meeste van my gaste ervaar die kombuis op die stoep as 'n groot bate! Hoop om jou weer te sien in ideale weerstoestande!
Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi verblyf.
Hennie W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.
Charlene V - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Hi Charlene en Andrie.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop julle kom kuier binnekort weer hier by C-Vu-Cottage.
Liana P - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer opreg!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom