C - Anemone
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemone-straat 3343, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
C - Anemone bied ruim verblyf in die pragtige kusdorpie, Bettysbaai en is die ideale plekkie vir paartjies of 'n enkelreisiger.
Die eenheid is privaat op die eienaar se perseel geleë en het sy eie ingang. Dit het 'n oopplan-slaaparea met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Haardroër, gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n tafel met stoele en gratis WiFi in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die eenheid word met 24 uur-gewapendereaksie beveilig.
Aktiwiteite in die area sluit sandplankry, branderplankry, visvang en kano op die Palmietrivier in. Daar is ook 7 staproetes en bergfietsroetes deur die Kogelberg-natuurreservaat. Gaste kan ook die pikkewyn-broeipare by die Harold Potter Botaniese Tuin gaan besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by C - Anemone sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Jaar gelys 1
Ligging
- Anemone-straat 3343, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink C - Anemone het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anemone-straat 3343, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18