By Oude Tol Farm
Beskrywing
Bougain Villa is in 'n u-vorm gebou en het 2 woonstelle naamlik Bougain Villa Green and Bougain Villa Red. Bougain Villa Green bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Bougain Villa Red bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 2 koninggrootte-beddens wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea met 'n kaggel en 'n TV. Die glasdeure lei na die houtdek voor die huis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme word toegelaat (met ouertoesig).
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere is welkom, mits hulle skoon is en hul eie beddens en bakke voorsien word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Harmonika het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamers het elkeen 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoepie en buitebraai. Die huis is teen die berg en word omring deur fynbos.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme word toegelaat (met ouertoesig).
Rook is verbode in die huis.
Troeteldiere is welkom, mits hulle skoon is en hul eie beddens en bakke voorsien word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Oude Tol Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom