LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushwise Safari Lodge Kruger Park | LekkeSlaap
+91

Bushwise Safari Lodge Kruger Park

Wildsplaas
Selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-slaapkamer is semi-gekoppel aan die selfsorg-eenheid en is agter die lodge met 'n privaat stoep en 'n uitsig oor die natuurlike bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea. Hierdie slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die kamer het 'n klein buite-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het nie lugversorging nie maar die slaapkamer het 'n plafonwaaier. Gaste het eksklusiewe toegang tot 'n boma met braaigeriewe. Gaste wat die eenheid bespreek het ook toegang tot die Infinity swembad op die boonste verdieping waar wonderlike uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier is. Gratis internetgeriewe is beskikbaar by die lodge langsaan en 'n daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eksklusiewe gebruik van 'n boma met braaigeriewe. Gaste moet hul eie hout, houtskool en ys voorsien. Toegang tot die oop balkon en randvloei-swembad op die boonste verdieping van die lodge langsaan, met 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Gratis WiFi by die lodge langsaan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens.

Huisreëls

Maaltye: Die volgende etes is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat ontbyt al die vorige aand bestel moet word en aandete moet teen 15:00 bestel word. - Volledige Engelse ontbyt: Tussen 7:30 en 10:00, R130 per persoon. Stel ons asb. in kennis rakende die tyd wat jy wil eet. - ’n Ligte middagete wat bestaan uit ’n toebroodjie en vrugtesap. R80 pp. - ’n Groter middagete beloop R150 per persoon. - 'n Driegang-aandete word om 19:00 by kerslig onder die Afrika-sterrehemel teen R240 per persoon bedien. 'n Vasgestelde spyskaart met tradisionele Suid-Afrikaanse disse word bedien. 'n Vegetariese opsie is beskikbaar. - Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar teen R110 per persoon. Gemeenskaplike swembad: - Toegang tot die randvloeiswembad en oop balkon op die lodge se boonste verdieping, wat ’n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied, is vir alle gaste beskikbaar. WiFi: - Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste in die gemeenskaplike areas van die hoofgebou van die lodge. Uitsigte: - Let asb. daarop dat die selfsorg-eenheid en die selfsorg-slaapkamer semi-losstaande is en aan die agterkant van die gastehuis geleë is. Albei hierdie eenhede bied uitsigte oor die bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea, waar diere vrylik beweeg op 'n daaglikse basis. Die eenhede het dus nie uitsigte oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin nie. - Die lodge kamers op die boonste verdieping het 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. - Die Deluxe lodgekamers en die kamers op die onderste verdieping, alhoewel hulle front na die Krugerwildtuin en Krokodilrivier, het 'n uitsig oor die natuurlike bosveld voor die lodge. - Geen formele tuine word toegelaat in Marlothpark nie, aangesien dit 'n natuurreservaat is wat diere van genoeg weiding in die winter moet voorsien. - Selfry-ritte na die Krugerwildtuin in gaste se eie voertuig: - Indien gaste die Krugerwildtuin in hul eie voertuig wil binnegaan, stel ons voor dat gaste vooraf op SANParks se webtuiste bespreek, om seker te maak dat gaste toegang kry en om lang toue te vermy. - - Die naaste hek is die Krokodilbrughek, wat 18 km vanaf die instansie is. Die Malelane-hek is 45 km vanaf die instansie. - Safaris, toere en aktiwiteite wat die instansie aanbied: - Neem asb. kennis dat sommige van die aktiwiteite weens Covid-19 nie beskikbaar is nie. - Doen asb. by ontvangs navraag. Neem asb. kennis dat alle safari-ritte, toere en akwtiwiteite vooraf bespreek moet word, sodat sitplekke verseker kan word. Ekstra gaste: - Die kamers op die onderste verdieping van die lodge en die kamers in die selfsorgeenheid is groot genoeg om ’n ekstra bed in te sit, wat op versoek voorsien kan word. Indien die aantal gaste vir die bespreking verander word, moet gaste asb. die instansie in kennis stel aangesien die verblyftarief per persoon bereken word en 'n ekstra fooi per ekstra persoon gehef sal word: - Kinders 1 jaar oud en jonger bly gratis. - Kinders tussen die ouderdom van 2 en 11 betaal 50% van die deeltarief. - Kinders 12 jaar en ouer betaal die volledige verblyftarief. TV: - Een van die redes waarom gaste by hierdie instansie bespreek, is omdat hulle 'n diep begeerte het om uit die stadslewe te ontsnap, al is dit net vir 'n kort tydjie. Daarom glo die instansie dat gaste eerder na die klanke van die Afrika-bosveld en die diere wil luister. Om hierdie rede is daar geen televisie in enige van die eenhede nie. Vir die TV-entoesias is daar grootskerm-TV's in baie van die restaurante in die omgewing wat net 'n klipgooi van die instansie af is. Klankbesoedeling: - Aangesien dit 'n bewarea is word geen harde musiek toegelaat nie. Die sekuriteitsmaatskappy in Marlothpark sal opdaag as hulle klagtes ontvang, en 'n boete van tot R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-slaapkamer op die onderste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamers het lugversorging, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad. Twee van die kamers het groot skuifdeure wat na 'n privaat stoep lei, met direkte toegang tot die bos en die rivier voor die lodge. Die ingang na die derde van hierdie kamers is langs die deur wat na die gemeenskaplike balkon en Infinity swembad op die boonste verdieping lei waar wonderlike uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier is. Basiese selfsorggeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe. Eetgerei en breekware sal voorsien word. Indien gaste hierdie geriewe wil benut moet dit asb. voor 15:00 met ontvangs bevestig word. Gratis internetgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit. Die tarief sluit nie enige etes, alkohol of koeldrank in nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met basiese verhit- en eetgeriewe. Dit sluit 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel in. Toegang tot die gemeenskaplike boma met braaigeriewe (dit word gedeel met ander gaste) - eetgerei sal verskaf word. Gaste moet hul eie hout, houtskool en ys voorsien. Toegang tot die oop balkon en sprankelende randvloei-swembad met eksklusiewe uitsigte oor die Kruger Park en Krokodilrivier. Gratis WiFi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Huisreëls

Maaltye: Die volgende etes is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat ontbyt al die vorige aand bestel moet word en aandete moet teen 15:00 bestel word. - Volledige Engelse ontbyt: Tussen 7:30 en 10:00, R130 per persoon. Stel ons asb. in kennis rakende die tyd wat jy wil eet. - ’n Ligte middagete wat bestaan uit ’n toebroodjie en vrugtesap. R80 pp. - ’n Groter middagete beloop R150 per persoon. - 'n Driegang-aandete word om 19:00 by kerslig onder die Afrika-sterrehemel teen R240 per persoon bedien. 'n Vasgestelde spyskaart met tradisionele Suid-Afrikaanse disse word bedien. 'n Vegetariese opsie is beskikbaar. - Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar teen R110 per persoon. Gemeenskaplike swembad: - Toegang tot die randvloeiswembad en oop balkon op die lodge se boonste verdieping, wat ’n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied, is vir alle gaste beskikbaar. WiFi: - Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste in die gemeenskaplike areas van die hoofgebou van die lodge. Uitsigte: - Let asb. daarop dat die selfsorg-eenheid en die selfsorg-slaapkamer semi-losstaande is en aan die agterkant van die gastehuis geleë is. Albei hierdie eenhede bied uitsigte oor die bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea, waar diere vrylik beweeg op 'n daaglikse basis. Die eenhede het dus nie uitsigte oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin nie. - Die lodge kamers op die boonste verdieping het 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. - Die Deluxe lodgekamers en die kamers op die onderste verdieping, alhoewel hulle front na die Krugerwildtuin en Krokodilrivier, het 'n uitsig oor die natuurlike bosveld voor die lodge. - Geen formele tuine word toegelaat in Marlothpark nie, aangesien dit 'n natuurreservaat is wat diere van genoeg weiding in die winter moet voorsien. - Selfry-ritte na die Krugerwildtuin in gaste se eie voertuig: - Indien gaste die Krugerwildtuin in hul eie voertuig wil binnegaan, stel ons voor dat gaste vooraf op SANParks se webtuiste bespreek, om seker te maak dat gaste toegang kry en om lang toue te vermy. - - Die naaste hek is die Krokodilbrughek, wat 18 km vanaf die instansie is. Die Malelane-hek is 45 km vanaf die instansie. - Safaris, toere en aktiwiteite wat die instansie aanbied: - Neem asb. kennis dat sommige van die aktiwiteite weens Covid-19 nie beskikbaar is nie. - Doen asb. by ontvangs navraag. Neem asb. kennis dat alle safari-ritte, toere en akwtiwiteite vooraf bespreek moet word, sodat sitplekke verseker kan word. Ekstra gaste: - Die kamers op die onderste verdieping van die lodge en die kamers in die selfsorgeenheid is groot genoeg om ’n ekstra bed in te sit, wat op versoek voorsien kan word. Indien die aantal gaste vir die bespreking verander word, moet gaste asb. die instansie in kennis stel aangesien die verblyftarief per persoon bereken word en 'n ekstra fooi per ekstra persoon gehef sal word: - Kinders 1 jaar oud en jonger bly gratis. - Kinders tussen die ouderdom van 2 en 11 betaal 50% van die deeltarief. - Kinders 12 jaar en ouer betaal die volledige verblyftarief. TV: - Een van die redes waarom gaste by hierdie instansie bespreek, is omdat hulle 'n diep begeerte het om uit die stadslewe te ontsnap, al is dit net vir 'n kort tydjie. Daarom glo die instansie dat gaste eerder na die klanke van die Afrika-bosveld en die diere wil luister. Om hierdie rede is daar geen televisie in enige van die eenhede nie. Vir die TV-entoesias is daar grootskerm-TV's in baie van die restaurante in die omgewing wat net 'n klipgooi van die instansie af is. Klankbesoedeling: - Aangesien dit 'n bewarea is word geen harde musiek toegelaat nie. Die sekuriteitsmaatskappy in Marlothpark sal opdaag as hulle klagtes ontvang, en 'n boete van tot R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer op die boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamers het lugversorging en 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het basiese selfsorggeriewe insluitend 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma met braaigeriewe. Eetgerei en breekware word voorsien. Indien gaste hierdie geriewe wil benut moet dit asb. voor 15:00 met ontvangs bevestig word. Gratis internetgeriewe en 'n daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg met basiese verhit- en eetgeriewe. Dit sluit 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel in. Toegang tot die gemeenskaplike boma met braaigeriewe (dit word gedeel met ander gaste) - eetgerei sal verskaf word. Gaste moet hul eie hout, houtskool en ys voorsien. Toegang tot die oop balkon en sprankelende randvloei-swembad met eksklusiewe uitsigte oor die Kruger Park en Krokodilrivier. Gratis WiFi. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Huisreëls

Maaltye: Die volgende etes is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat ontbyt al die vorige aand bestel moet word en aandete moet teen 15:00 bestel word. - Volledige Engelse ontbyt: Tussen 7:30 en 10:00, R130 per persoon. Stel ons asb. in kennis rakende die tyd wat jy wil eet. - ’n Ligte middagete wat bestaan uit ’n toebroodjie en vrugtesap. R80 pp. - ’n Groter middagete beloop R150 per persoon. - 'n Driegang-aandete word om 19:00 by kerslig onder die Afrika-sterrehemel teen R240 per persoon bedien. 'n Vasgestelde spyskaart met tradisionele Suid-Afrikaanse disse word bedien. 'n Vegetariese opsie is beskikbaar. - Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar teen R110 per persoon. Gemeenskaplike swembad: - Toegang tot die randvloeiswembad en oop balkon op die lodge se boonste verdieping, wat ’n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied, is vir alle gaste beskikbaar. WiFi: - Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste in die gemeenskaplike areas van die hoofgebou van die lodge. Uitsigte: - Let asb. daarop dat die selfsorg-eenheid en die selfsorg-slaapkamer semi-losstaande is en aan die agterkant van die gastehuis geleë is. Albei hierdie eenhede bied uitsigte oor die bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea, waar diere vrylik beweeg op 'n daaglikse basis. Die eenhede het dus nie uitsigte oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin nie. - Die lodge kamers op die boonste verdieping het 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. - Die Deluxe lodgekamers en die kamers op die onderste verdieping, alhoewel hulle front na die Krugerwildtuin en Krokodilrivier, het 'n uitsig oor die natuurlike bosveld voor die lodge. - Geen formele tuine word toegelaat in Marlothpark nie, aangesien dit 'n natuurreservaat is wat diere van genoeg weiding in die winter moet voorsien. - Selfry-ritte na die Krugerwildtuin in gaste se eie voertuig: - Indien gaste die Krugerwildtuin in hul eie voertuig wil binnegaan, stel ons voor dat gaste vooraf op SANParks se webtuiste bespreek, om seker te maak dat gaste toegang kry en om lang toue te vermy. - - Die naaste hek is die Krokodilbrughek, wat 18 km vanaf die instansie is. Die Malelane-hek is 45 km vanaf die instansie. - Safaris, toere en aktiwiteite wat die instansie aanbied: - Neem asb. kennis dat sommige van die aktiwiteite weens Covid-19 nie beskikbaar is nie. - Doen asb. by ontvangs navraag. Neem asb. kennis dat alle safari-ritte, toere en akwtiwiteite vooraf bespreek moet word, sodat sitplekke verseker kan word. Ekstra gaste: - Die kamers op die onderste verdieping van die lodge en die kamers in die selfsorgeenheid is groot genoeg om ’n ekstra bed in te sit, wat op versoek voorsien kan word. Indien die aantal gaste vir die bespreking verander word, moet gaste asb. die instansie in kennis stel aangesien die verblyftarief per persoon bereken word en 'n ekstra fooi per ekstra persoon gehef sal word: - Kinders 1 jaar oud en jonger bly gratis. - Kinders tussen die ouderdom van 2 en 11 betaal 50% van die deeltarief. - Kinders 12 jaar en ouer betaal die volledige verblyftarief. TV: - Een van die redes waarom gaste by hierdie instansie bespreek, is omdat hulle 'n diep begeerte het om uit die stadslewe te ontsnap, al is dit net vir 'n kort tydjie. Daarom glo die instansie dat gaste eerder na die klanke van die Afrika-bosveld en die diere wil luister. Om hierdie rede is daar geen televisie in enige van die eenhede nie. Vir die TV-entoesias is daar grootskerm-TV's in baie van die restaurante in die omgewing wat net 'n klipgooi van die instansie af is. Klankbesoedeling: - Aangesien dit 'n bewarea is word geen harde musiek toegelaat nie. Die sekuriteitsmaatskappy in Marlothpark sal opdaag as hulle klagtes ontvang, en 'n boete van tot R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge-kamer Deluxe
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamers is op die grondverdieping van 'n gebou reg langs die hoofgebou van die lodge. Elkeen van hierdie kamers het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie kamers bied groot skuifdeure wat na privaat stoepe met direkte toegang tot die bos en rivier voor die lodge lei. Diere loop daagliks hier verby. Die Krokodilrivier, wat die grens van die Krugerwildtuin vorm, is net 50 m van die eenheid se voordeur af. Gaste het toegang tot 'n groot, oop balkon en 'n sprankelende randvloeiswembad op die boonste dek van die lodge langsaan wat 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied. Hierdie kamers het geen selfsorggeriewe nie, behalwe vir koffie- en teemaakgeriewe en 'n klein, oop braai-area vir eksklusiewe gebruik. Eetgerei en breekware word voorsien. Gratis internetgeriewe is beskikbaar by die lodge langsaan. Daaglikse skoonmaakdienste is ingesluit by die tarief. Die tarief sluit geen etes, alkohol of koeldrank in nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf Eksklusiewe gebruik van 'n klein buitebraai-area. Gaste moet hul eie hout, houtskool en ys voorsien. Koffie- en teemaakgeriewe. Toegang tot die oop balkon en randvloei-swembad op die boonste verdieping van die lodge langsaan, met 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Gratis WiFi by die lodge langsaan 'n Daaglikse skoonmaakdiens

Huisreëls

Maaltye: Die volgende etes is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat ontbyt al die vorige aand bestel moet word en aandete moet teen 15:00 bestel word. - Volledige Engelse ontbyt: Tussen 7:30 en 10:00, R130 per persoon. Stel ons asb. in kennis rakende die tyd wat jy wil eet. - ’n Ligte middagete wat bestaan uit ’n toebroodjie en vrugtesap. R80 pp. - ’n Groter middagete beloop R150 per persoon. - 'n Driegang-aandete word om 19:00 by kerslig onder die Afrika-sterrehemel teen R240 per persoon bedien. 'n Vasgestelde spyskaart met tradisionele Suid-Afrikaanse disse word bedien. 'n Vegetariese opsie is beskikbaar. - Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar teen R110 per persoon. Gemeenskaplike swembad: - Toegang tot die randvloeiswembad en oop balkon op die lodge se boonste verdieping, wat ’n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied, is vir alle gaste beskikbaar. WiFi: - Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste in die gemeenskaplike areas van die hoofgebou van die lodge. Uitsigte: - Let asb. daarop dat die selfsorg-eenheid en die selfsorg-slaapkamer semi-losstaande is en aan die agterkant van die gastehuis geleë is. Albei hierdie eenhede bied uitsigte oor die bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea, waar diere vrylik beweeg op 'n daaglikse basis. Die eenhede het dus nie uitsigte oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin nie. - Die lodge kamers op die boonste verdieping het 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. - Die Deluxe lodgekamers en die kamers op die onderste verdieping, alhoewel hulle front na die Krugerwildtuin en Krokodilrivier, het 'n uitsig oor die natuurlike bosveld voor die lodge. - Geen formele tuine word toegelaat in Marlothpark nie, aangesien dit 'n natuurreservaat is wat diere van genoeg weiding in die winter moet voorsien. - Selfry-ritte na die Krugerwildtuin in gaste se eie voertuig: - Indien gaste die Krugerwildtuin in hul eie voertuig wil binnegaan, stel ons voor dat gaste vooraf op SANParks se webtuiste bespreek, om seker te maak dat gaste toegang kry en om lang toue te vermy. - - Die naaste hek is die Krokodilbrughek, wat 18 km vanaf die instansie is. Die Malelane-hek is 45 km vanaf die instansie. - Safaris, toere en aktiwiteite wat die instansie aanbied: - Neem asb. kennis dat sommige van die aktiwiteite weens Covid-19 nie beskikbaar is nie. - Doen asb. by ontvangs navraag. Neem asb. kennis dat alle safari-ritte, toere en akwtiwiteite vooraf bespreek moet word, sodat sitplekke verseker kan word. Ekstra gaste: - Die kamers op die onderste verdieping van die lodge en die kamers in die selfsorgeenheid is groot genoeg om ’n ekstra bed in te sit, wat op versoek voorsien kan word. Indien die aantal gaste vir die bespreking verander word, moet gaste asb. die instansie in kennis stel aangesien die verblyftarief per persoon bereken word en 'n ekstra fooi per ekstra persoon gehef sal word: - Kinders 1 jaar oud en jonger bly gratis. - Kinders tussen die ouderdom van 2 en 11 betaal 50% van die deeltarief. - Kinders 12 jaar en ouer betaal die volledige verblyftarief. TV: - Een van die redes waarom gaste by hierdie instansie bespreek, is omdat hulle 'n diep begeerte het om uit die stadslewe te ontsnap, al is dit net vir 'n kort tydjie. Daarom glo die instansie dat gaste eerder na die klanke van die Afrika-bosveld en die diere wil luister. Om hierdie rede is daar geen televisie in enige van die eenhede nie. Vir die TV-entoesias is daar grootskerm-TV's in baie van die restaurante in die omgewing wat net 'n klipgooi van die instansie af is. Klankbesoedeling: - Aangesien dit 'n bewarea is word geen harde musiek toegelaat nie. Die sekuriteitsmaatskappy in Marlothpark sal opdaag as hulle klagtes ontvang, en 'n boete van tot R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid
Vanaf
Vanaf R2 600
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is semi-gekoppel aan die selfsorgslaapkamer en is reg agter die lodge met 'n privaat stoep en 'n uitsig oor die natuurlike bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea waar diere gereeld rondbeweeg. Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit 'n groot sitarea en 'n ten volle toegeruste kombuis in. Hierdie eenheid het nie lugversorging nie, maar die slaapkamers en die sitarea het plafonwaaiers. Gaste het toegang tot 'n privaat boma met braaigeriewe. Gaste het toegang tot die Infinity swembad op die boonste verdieping waar wonderlike uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier is. Gratis internetgeriewe is beskikbaar by die lodge langsaan. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg Eksklusiewe gebruik van 'n boma met braaigeriewe. Gaste moet hul eie hout, houtskool en ys voorsien. Toegang tot die oop balkon en randvloei-swembad op die boonste verdieping van die lodge langsaan, met 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Gratis WiFi by die lodge langsaan 'n Daaglikse skoonmaakdiens

Huisreëls

Maaltye: Die volgende etes is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Neem asb. kennis dat ontbyt al die vorige aand bestel moet word en aandete moet teen 15:00 bestel word. - Volledige Engelse ontbyt: Tussen 7:30 en 10:00, R130 per persoon. Stel ons asb. in kennis rakende die tyd wat jy wil eet. - ’n Ligte middagete wat bestaan uit ’n toebroodjie en vrugtesap. R80 pp. - ’n Groter middagete beloop R150 per persoon. - 'n Driegang-aandete word om 19:00 by kerslig onder die Afrika-sterrehemel teen R240 per persoon bedien. 'n Vasgestelde spyskaart met tradisionele Suid-Afrikaanse disse word bedien. 'n Vegetariese opsie is beskikbaar. - Ontbyt- en middagetepakkies is beskikbaar teen R110 per persoon. Gemeenskaplike swembad: - Toegang tot die randvloeiswembad en oop balkon op die lodge se boonste verdieping, wat ’n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin en Krokodilrivier bied, is vir alle gaste beskikbaar. WiFi: - Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste in die gemeenskaplike areas van die hoofgebou van die lodge. Uitsigte: - Let asb. daarop dat die selfsorg-eenheid en die selfsorg-slaapkamer semi-losstaande is en aan die agterkant van die gastehuis geleë is. Albei hierdie eenhede bied uitsigte oor die bosveld van die Marlothpark-natuurbewarea, waar diere vrylik beweeg op 'n daaglikse basis. Die eenhede het dus nie uitsigte oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin nie. - Die lodge kamers op die boonste verdieping het 'n uitstekende uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. - Die Deluxe lodgekamers en die kamers op die onderste verdieping, alhoewel hulle front na die Krugerwildtuin en Krokodilrivier, het 'n uitsig oor die natuurlike bosveld voor die lodge. - Geen formele tuine word toegelaat in Marlothpark nie, aangesien dit 'n natuurreservaat is wat diere van genoeg weiding in die winter moet voorsien. - Selfry-ritte na die Krugerwildtuin in gaste se eie voertuig: - Indien gaste die Krugerwildtuin in hul eie voertuig wil binnegaan, stel ons voor dat gaste vooraf op SANParks se webtuiste bespreek, om seker te maak dat gaste toegang kry en om lang toue te vermy. - - Die naaste hek is die Krokodilbrughek, wat 18 km vanaf die instansie is. Die Malelane-hek is 45 km vanaf die instansie. - Safaris, toere en aktiwiteite wat die instansie aanbied: - Neem asb. kennis dat sommige van die aktiwiteite weens Covid-19 nie beskikbaar is nie. - Doen asb. by ontvangs navraag. Neem asb. kennis dat alle safari-ritte, toere en akwtiwiteite vooraf bespreek moet word, sodat sitplekke verseker kan word. Ekstra gaste: - Die kamers op die onderste verdieping van die lodge en die kamers in die selfsorgeenheid is groot genoeg om ’n ekstra bed in te sit, wat op versoek voorsien kan word. Indien die aantal gaste vir die bespreking verander word, moet gaste asb. die instansie in kennis stel aangesien die verblyftarief per persoon bereken word en 'n ekstra fooi per ekstra persoon gehef sal word: - Kinders 1 jaar oud en jonger bly gratis. - Kinders tussen die ouderdom van 2 en 11 betaal 50% van die deeltarief. - Kinders 12 jaar en ouer betaal die volledige verblyftarief. TV: - Een van die redes waarom gaste by hierdie instansie bespreek, is omdat hulle 'n diep begeerte het om uit die stadslewe te ontsnap, al is dit net vir 'n kort tydjie. Daarom glo die instansie dat gaste eerder na die klanke van die Afrika-bosveld en die diere wil luister. Om hierdie rede is daar geen televisie in enige van die eenhede nie. Vir die TV-entoesias is daar grootskerm-TV's in baie van die restaurante in die omgewing wat net 'n klipgooi van die instansie af is. Klankbesoedeling: - Aangesien dit 'n bewarea is word geen harde musiek toegelaat nie. Die sekuriteitsmaatskappy in Marlothpark sal opdaag as hulle klagtes ontvang, en 'n boete van tot R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalastraat 2821, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1523b16e35bc6c341eb7f7e05f8c595c395ab529a3c5d18873c41dd4531903429d8814c8e8ac1b912e6cbe5495d422ebbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 2821 Njala Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.335851833263 31.791782230139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!