Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Farm

Selfsorg
Die Wynstoor
Vanaf
Vanaf R3 687
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie stoor is oorspronklik as 'n wynstoor gebruik en is opgeknap om as 'n bekoorlike kothuis te dien. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solderkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en spog met uitsigte oor die omliggende area. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R7 312
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort terwyl die tweede badkamer apart is en 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook 2 opgeknapte store wat teen 'n ekstra koste bespreek kan word. Die store het albei 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 530
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Plaas 103 Buffelsdrift, Kannaland, Vyversrus, 6655, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d1e5db82ee549f0c9ffcc3609eb161d11c41dbcb56759f4361c319c2b563cfa66e279f89758a9c02812f44244673daa60c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 530 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R62 Farm 103 Buffelsdrift, Kannaland 6655 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.539386525806 21.154102236771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem