Budget Tented Village @ Urban Glamping
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Budget Tented Village @ Urban Glamping in St. Lucia bied unieke verblyf in koepelvormige tente op 'n dek. Dis die enigste tentedorp in die middel van die stad, omring deur restaurante. Glanskamp op sy beste!
Verblyf word in luukse koepelvormige tente gebied, elkeen met 'n ingeboude liggie, 'n kas waar gaste hul besittings kan toesluit en 'n dakwaaier. Daar is slaapplek vir 2 gaste in elk van die tente. Daar is dubbel-, vroue- en gemengde tente. Dubbelkamers en slaapsale is ook beskikbaar.
Die ablusieblok is splinternuut en het privaat hokkies, elkeen met 'n stort, wasbak en toilet.
Die gemeenskaplike area bestaan uit 'n oopplan-kombuis en vermaaklikheidsarea, opelug-dekstoele, 'n dek met 'n groot swembad, sonstoele, sambrele en 'n braaiplek. Gratis parkeerplek en WiFi is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Henre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 93
Jaar gelys 11
Ligging
- Mckenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Budget Tented Village @ Urban Glamping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 81, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18