Breede River Lodge Self-catering Unit 215
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Unit 215 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer is buite die eenheid en het sy eie stort.
Daar is 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuis en die leefarea op die boonste verdieping het 'n etenstafel met sitplek vir 6, asook 'n kaggel en platskerm-TV.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Self-catering Unit 215 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Stacey or Ryan Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 29
Jaar gelys 8
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Unit 215 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom