Bradclin Beach, Blouberg
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bradclin Beach is in 'n veilige kompleks in Blouberg. Dit is 'n klipgooi van Big Bay se pragtige strand af waar jy kan swem, vlieërbranderry, branderplankry, sonbaai, ure lank stap of net 'n boek lees terwyl die kinders in die branders speel. Daar is 'n aantal goeie restaurante in die area, sommiges feitlik op die strand asook talryke winkelsentrums in die omgewing.
Die gastehuis bestaan uit 2 slaapkamers wat albei volledig en suite is met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n aantrekkamer en oorgenoeg kasruimte en deure wat na die balkon lei met uitsigte op Tafelberg. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en oorgenoeg kasruimte.
Die sitarea het 'n hoekbankstel in bruin leer, 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en slim-TV. Deure loop uit op die patio waar jy kan braai, teug aan skemerkelkies, ontspan en die pragtige sonsondergange kan dophou.
Die kombuis is oopplan met oond en kookplaat, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, rooster, ketel, breekgoed ens. Daar is 'n wassery in die kompleks met wasmasjiene wat met munte werk. Die motorhuis het parkeerplek vir 2 motors. Daar is ook 'n vertrek vir fietse, brander- en seilplanke, ens. vir diegene wat 'n aktiewe vakansie begeer! Neem asseblief kennis dat die eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Bradclin Beach, Blouberg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Judelle Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Jaar gelys 15
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bradclin Beach, Blouberg het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18