Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston on 9th

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in.
Huisreëls

'n Strykplank, strykyster, haardroër en 'n 2-puntkragprop is op versoek beskikbaar.
'n Fooi sal gehef word indien hierdie items nie terugbesorg word nie.
Ekstra gaste sal 'n volle dag se tarief moet betaal indien dit nie voor aankoms gereël is nie. Drie gaste word toegelaat.
Skade en items wat per ongeluk ingepak is, sal 'n boete plus die prys van die item kos.
Haarkleursel op handdoeke of vlekke sal 'n boete plus die prys van 'n stel van 2 badhanddoeke kos.
Geen harde musiek, partytjies, troeteldiere en rook word binne die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e494b412fd10c69efaface688b3ecee91e6bb00b653608765d21bdd5bb8b1fb9bdb57ec442045342cf5c72f563322f2b6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 73 9th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8955159 18.6175394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem