Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskloof Swemgat

Hangnes
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hangnes het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-sitarea met slaapplek vir nog 2 gaste. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is buitebraaigeriewe en gaste kan in die warmbad op die stoep sit en die uitsig oor die kaktustuin en klipbraai geniet. Die kothuis is sowat 200 m van die rivier af teen die hange van die berg.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fivaz se Huis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die oopplan-leefarea met slaapplek vir nog 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf, ontbyttoonbank en stoele. Die eenheid het ook 'n kaggel en buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Owen se Huis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n kaggel in die leefarea en 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Langhuis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Langhuis is privaat en het 'n privaat rotspoel met 'n buite-stort. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-leefarea wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n kaggel en buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat eenslaapkamerkothuis bied direkte toegang tot 'n rivierswemgat. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kaggel. Daar is 'n slaapbank in die oopplan-leefarea. Die bad kamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is ook 'n buitebraai en 'n Jacuzzi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gustav se Huis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ruim oopplan-sitarea met 'n kaggel en die kombuis is volledig toegerus. Die badkamer het 'n stort en bad en daar is 'n aparte toilet. 'n Buitebraai is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nenna se Huis
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike kothuis is vintage en rustiek en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens, 'n kaggel en 'n pragtige uitsig op die Cederberge vanuit die ruim oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie en 'n tweeplaatstofie, broodrooster en 'n ketel toegerus. Gaste kan rondom die buitebraai kuier en die naghemel bewonder.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal die instansie kan bereik.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.

Hout is op die plaas te koop.

'n Breekskadedeposito van R200 is met aankoms betaalbaar en sal 7 dae na die uitklokdatum en na inspeksie in gaste se rekening terugbetaal word. Boskloof Swemgat behou die reg voor om die koste vir skade aan die kothuis tydens gaste se verblyf by die deposito af te trek. Kredietkaarte word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebf39e71848bdffabdc650b0bd8ba9291f7fade60bf3ef0b55bf016daaf3f6018743071d1a1e19817f91f3e2cb6a338662f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 365 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem