Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BoschenView

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir BoschenView
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brigitte O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte O
Gesin met tieners

Vriendelike gashere en mooi verblyf!

Die gasvrou was uiters vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackquin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackquin R
Gesin met klein kinders

Netjies en veilig.

Ons het baie lekker gebly alhoewel dit net vir een aand was. Dit was baie warm in die Kaap en die gasheer het ons toegelaat om die swembad te gebruik. Netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Area is baie veilig. Vriendelik ontvang.

Netjies en veilige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Lekker gebly. Trappe net baie styl. Sukkel om bagasie bo te kry. Sal nie aanbeveel vir bejaarde mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwynneth M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth M
Gesin met klein kinders

Stylvolle lekkerte.

Die woonstel was tops gewees. Effense probleem met die trappe wat bietjie baie is, maar as jy bo is, het jy 'n view. Alles wat jy sou benodig, is beskikbaar en die kwaliteit is daar. Parkeering is ook baie veilig. Dankie vir die lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Ons het 'n vriendelike ontvangs van Leon ontvang wat regtig ons belange op die hart gedra het. Baie netjiese en gerieflike eenheid in 'n rustige woonbuurt. Die eenheid is toegerus met alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ans S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ans S
Saam met vriende

'n Kom weer tuiste.

Absoluut pragtig, skoon, en gerieflik. Ongelukkig is die trappe baie steil na bo en moeilik vir die bagasie. Maar Leon was gaaf en het gehelp daarmee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Gesin met tieners

'n Baie mooi rustige omgewing. Ons het heerlik gebly.

Sal die plekkie beslis aanbeveel. Die eienaars is vriendelik en laat jou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschendalstraat 20, Van Riebeeckshof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe166c0e61d9650110d60b0579d3138ef3e248c5cec0f45f04d8fb22b4dcd59615b1e56fe0dc3c0b5881ff05ce7235ff1d153?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 20 Boschendal Street Van Riebeeckshof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.85456847136 18.607489350117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem