Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Borakalala

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R788 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Borakalala is 'n ruim selfsorghuis in Marlothpark en dit bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings en het lugversorging, plafonwaaiers, 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met die volle DStv-pakket in die sitarea.

Gaste kan op die balkon ontspan en die diere wat vrylik rondloop dophou of in die swembad of koue Jacuzzi afkoel. Braaigeriewe met braaitange en braairoosters is beskikbaar en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring.

Marlothpark bied voëlkykgeleenthede, fietsry- en wandelroetes en gaste kan 'n verskeidenheid wild wat vrylik rondloop en voëls aanskou. Die dorp bied 'n waterpark, put-put-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Borakalala sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Borakalala
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 2

Ligging

  • Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Borakalala het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 050
R1 050 R788
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaailaan 2411, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa788249985105f03fd22d4ca343e9f146bb2fd8dedc0b41f281682930a3716695f98bdf1c568a55d6395a878ca570f4aff1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R788 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 2411 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34319 31.78475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem