Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites

Kampeer/karavaan
Kampeerplek 1 - 6 “Hlangana”- Gemeenskaplik
Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplekke is in 'n perdeskoenformaat uitgelê. Dit bied 'n gemeenskaplike braai-area in die middel van die kamp, gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en 'n opwasarea. Daar is plek vir 2 tente of karavane op elke staanplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 word per dag per voertuig gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 7 - 10 “Executive” Privaat ablusiegeriewe
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplekke is groot en het elk hul eie, ingeboude braaigeriewe, 'n 220 V-kragpunt en ablusiegeriewe in die middel van die kamp. Daar is 'n kombuisie, 'n stort, toilet en 'n wasbak in elke ablusie-eenheid. Die kamp is net 'n kort entjie van die swembad af.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 word per dag per voertuig gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 11 - 16 “The Oval” Privaat ablusiegeriewe
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplekke is in 'n sirkel uitgelê met die ablusiegeriewe in die middel. Elke staanplek het sy eie ablusiegeriewe met 'n kombuisie, stort, toilet en wasbak. Daar is 'n 220V-kragpunt by elke staanplek, asook 'n ingeboude braai.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 word per dag per voertuig gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 17 en 18 - Privaat, afgeleë, privaat ablusiegeriewe en meer rustiek
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 2 staanplekke is baie groot en privaat. Die ablusiegeriewe is rustiek maar netjies. Daar is 2 klein geboue met 'n kombuisie en 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook ingeboude braaigeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 word per dag per voertuig gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 19-24 Bos Privaat Ablusies
Vanaf R600
R600 R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die boskampeerplekke is langs mekaar en is ideaal vir 'n groot gesin of vriende wat saam wil kamp. Dit bied 'n gemeenskaplike kombuis en daar is ablusiegeriewe vir elke perseel. Daar is 2 ingeboude braaigeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R150 word per dag per voertuig gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 156 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3AdFEZ2v6ODb0dq97yZnmskZYAWpWXdZlbPC935uzoJqdDAG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R440 nouVanaf R308 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.068229 32.311743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem