Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Bona Ntaba Tree House Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadine H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H
Gesin met tieners

Gorgeous escape - loved every moment - got to see the big 5!

Second coming back to Bona Ntaba - scenic, beautifully calm, perfect escape from the JHB chaos - staff friendly and kind - their neighbour Panzi Lodge for check in were amazing, super helpful - we had a flat tyre and they quickly assisted us with ease - made us feel welcome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you, we are happy you enjoyed your stay. We hope you will return again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Stefan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan N
Gesin met klein kinders

Nie waarde vir geld nie.

Nee. 1. Beddegoed was vol merke. 2. Boomhuis binne was vuil. 3. Toilet was vuil, asook krane het aanpaksels gehad wat veroorsaak het dat die stort nie lekker werk nie. 4. Deur oop- en toemaak was 'n gesukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

I am sorry our tree house did not live up to your standards. We will examine it with close attention to the items you have pointed out.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Leon F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig, jy hoor jouself asemhaal.

Heerlik rustig en die regte plek om batterye te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anmari S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anmari S
Gesin met klein kinders

Rustige bosveld.

Baie lekker vakansie. Die pad soontoe is grondpad wat lank en bietjie sleg is. Dit vat 30 min om in die reservaat in te kom. Verder geen klagtes, baie rustige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar, Anmari. Gaste sal dit baie nuttig vind. Ons sorg goed vir ons paaie om dit so toeganklik moontlik te maak.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Herman E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Had some zebras visit us and giraffes, some animals at night and some snakes, did enjoy it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us at Bona Ntaba and sharing your experience. Our wildlife is a big part of what we offer to guests: a stay in the authentic bushveld many remember from their childhood with grandfather.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid op sy beste.

Beste plek om te kom rus, en weg van die warboel. Skoon, baie veilig en gerieflik. Boomhuisie is netjies en alles wat jy nodig het, is daar en nog meer. Kombuis en boma-area by mekaar. Baie stil en veilige omgewing. In die hartjie van die bosveld. Jy hoor net diere in die nag. Terapie op sy beste. Baie lekker privaat. Ver genoeg van die ander eenhede. Sal vir seker aanbeveel en nog lekker naby genoeg aan Orpen hek. Conservation fees is op na R150, maar dis die minste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar. Gaste sal dit baie nuttig vind.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Eugene N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi rustige, privaat verblyf. Baie vriendelike mense.

Ek het gesien in ander kommentare toe ek bespreek het dat die pad nie op standaard is nie. Die pad is baie beter as baie teerpaaie in SA. Wonderlike plek naby die Kruger!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie dat jy die nuus deel dat ons paaie in die beste herstel moontlik is. Dit het behels dat eienaars betaal het om die toerusting in te kry om die werk te doen. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Jan O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets heel anders as die gewone. Heerlike atmosfeer.

Dit is nie 'n luukse plek nie. Alles wat jy nodig het is daar. Baie ruim en volledig toegeruste boma en kombuis. Lieflike uitsig. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and for your review. I agree: we are not luxury - just a traditional stay in the bush for a braai and some nature. We love to have couples stay with us, but it is very special to have groups of family and friends. We look forward to hosting you in the future.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Deon B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Goed geleë, goed toegerus, net 'n fantastiese plek. Waarde vir geld! Sal beslis weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you, we look forward to your return.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Tienie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, min wild te sien in die kamp.

Nagapies en vlermuise bietjie gepla in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us. Wildlife sightings are affected by the weather. This season there is ample food and water everywhere so wildlife is often deep in the bush. Guests staying at other times will have a different experience and will likely see more wildlife around their tree house, including kudu, waterbuck, giraffe, and buffalo.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Jaco R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus en sal beslis weer terug gaan.

Ons het 'n baie aangename besoek gehad. Het die leeus hoor brul in die aande. Dit was ongelooflik mooi en rustig daar. Die stilte en donkerte maak dit die perfekte plek om net te gaan rus saam familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you. We are pleased you enjoyed your stay and that your family had a wonderful holiday.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Lani R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R
Gesin met klein kinders

Boomhuis-avontuur.

Ons het ons verblyf in die boomhuis baie geniet. Dit was 'n groot avontuur vir ons jong seuns, asook vir ons grootmense. Asemrowende uitsig oor die bos en berge. Die Zebra eenheid het sy eie privaat kombuis en boma-area, wat 'n lieflike atmosfeer in die aand het vir braai! 'n Muskeljaatkat het ons een aand by die boma besoek. Mens hoor leeus brul in die aand en voel deel van die natuur. Baie stil, privaat plek. Die reservaat is nogal afgeleë, maar veilig. Maak net self voorsiening vir lig tydens beurtkrag, daar word nie LED ligte voorsien nie en die water toevoer is laag tydens beurtkrag. Die eienaar het wel vir ons 'n klein stofie gebring toe daar 'n langer kragonderbreking in die area was. Orpenhek (Kruger) is net onder 'n uur se ry vanaf Bona Ntaba en 'n wonderlike daguitstappie. Ons het die swembad ook geniet, alles was netjies en skoon. Daar is 'n rustieke boskroeg / restaurant by die lodge langsaan Bona Ntaba, hulle bied nie 'n groot menu nie, maar die opsies is voldoende as mens nie te puntenerig is of wil inry Hoedspruit toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us, and we hope to see you on a return visit.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Tarry B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice relaxing getaway for the weekend.

Get location. Very helpful and well-stocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mooi blyplek met n fantastiese ligging. Ons het heel aand leeus hoor brul asook 'n klomp ander diere as gevolg van die groot 5 reservaat reg langs die kamp. Die geriewe is uitstekend en ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you, we are happy to offer a peaceful place in the bush to relax and have a braai and see wildlife.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Willem J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste en veral om bietjie alleen te wees en weg te breek. Baie privaat en rustig.

Veral as mens erg is oor die natuur, dis waar al die wild met gemak by jou pragtige huise kan kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and saying positive things about our self catering tree houses in the bushveld.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Anthony B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Very quiet.

Enjoyed the pool. Had a Hyena visit us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan M
Gesin met tieners

Awesome stay, would do it again.

Only one comment. Please provide guests with loadshedding times when checking in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Hi,
Now that load-shedding is so much a part of all South African's lives, we provide the schedule to guests at check-in. Please ask in case we forget to check the latest update.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Lettie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesien van 'n paar goed wat gepla het, regtig baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Al wat gepla het is dat ons geensins ingelig is dat ons nie met ons eie voertuig mag ry om wild te besigtig nie en wildsritte moet gebruik asook dat daar toegangstye by die ingangshek is. Dit was nogal ongerieflik en baie misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Our gate area has guards residents at all times. Guards are on duty to open the gate from 04:00 until 21:00. After 21:00 guests will pay an R150 overtime fee for them to open. Your R100 pass when you first arrive will allow you to go in and out throughout your stay.

We regret that we can not allow guests to drive themselves on our reserve: the Guernsey Conservancy is a collection of lodges and private owners and we must limit and monitor cars on all properties for security reasons, like poachers, etc. Many owners do not grant traversing rights even to our own game-drive vehicles. This is their right.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Marilize S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n vervullende bos-vakansie, met die geluide van leeus, hiënas en wilde honde. Kos vir die siel.

Dit was baie pret vir die kinders, veilig, skoon en rustig - diere tot onder die huisie gesien. Dis 'n entjie weg van winkels af. Kom voorbereid met kos en drinkgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words. We are very happy that you enjoyed your stay and made lasting memories for your children and a special birthday for your son.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Anthony F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlike ervaring.

Die stilte saam met die geluide van die natuur het alles oorheers. Dit het tot 'n onvergeetlike lekker ruskans gelei. Die eenheid was perfek en die afgesonderde lapa en kombuisarea was uniek en uiters prakties. Die oggendsonopkomste en die aande se sonsondergang was pragtig. Ons siele het behoorlik afgeskaal en gerus. Ons beveel Bona Ntaba baie sterk aan vir die wat regtig wil rus. Daarby was Gillian uiters behulpsaam in alle opsigte.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is presies wat ons wil hê elke gas moet ervaar. Besoek gerus weer.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Inno M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inno M
Enkelreisiger

The most peaceful experience ever.

What a lovely stay, it was so peaceful and I felt well rested. The place is beautiful and I highly recommend if you just want an escape, peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you. This is the goal we have for every guest to Bona Ntaba. We hope to see you again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Vannessa F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Baie lekker gebly en lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nardus H
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ongelooflik om daar in die bos te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you. We are pleased you enjoyed your stay

Bona Ntaba Tree House Lodge
Yolandi L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitrus en was gelukkig dat daar geen ander mense ook daar was nie. Stilte was lieflik en privaat.

Dis net jammer dat ons nie mag rondry het en diere kon kyk a.g.v die reservaat nie - jy moet 'n safari bespreek, het bitter min diere gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you, please visit us again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Owen B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Owen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant with beautiful views. Amazing facilities.

The road into the location does require either a vehicle with average ground clearance, so not a sports car. The staff were very friendly. We were slightly alarmed when warned of leopards in the area since we were walking between our cabin and the kitchen/pool. Inconvenience caused by the fact that the main gates close at 18:00 every night so no chance of a nice dinner out or evening activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met uitstekende uitsig.

Dit is heerlik om tussen die boomtoppe te bly. Die boomhuis kyk uit oor berge. Beslis 'n ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and I am glad you enjoyed your stay. We have spent the last few months cleaning, repairing, and maintaining things so I am pleased that our work added to your enjoyment of what is always a spectacular wildlife and nature show.
Please visit us again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Lourens E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die bos!

Ons het baie lekker gebly en wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying at Bona Ntaba, We are pleased that you enjoyed your stay. Please visit again

Bona Ntaba Tree House Lodge
Celeste K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful setting and well equipped.

Would be a good idea to advise patrons that the road is a bit rough to get there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties het elke oomblik geniet.

Van die bespreking tot die aankoms en vertrek was uitstekend. Die uitsig rondom was asemrowend mooi. Die game drives was een van die hoogte punte, soveel om te sien. Vir seker waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie vir die vriendelike woorde. Ek sien daarna uit om in die toekoms weer u gasheer te wees.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Marion B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite, peaceful enjoyed the experience.

Was looking for something different and found it rather close to us. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

We are pleased you enjoyed your stay and plan to return. I wish to reassure you that our lodge and reserve is secure: we have a control gate with guards on duty 24 hours, walking security patrols, and limited numbers of staff and visitors coming in. It may feel remote, but the big 5 reserve on 2 sides of us also adds to our security and Protrack patrols day and night and can easily see if anything is amiss at our lodge. Our neighbors are all connected and will quickly respond to anything alarming or suspicious. Please be assured we make every effort to keep our lodge and reserve secure

Bona Ntaba Tree House Lodge
Eunice V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfecy getaway.

Value for money indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the review. We are pleased you enjoyed your stay in the bush.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Santa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa M
Gesin met tieners

Asemrowende uitkyke, vriendelike staff, awesome ligging. Fantasties.

Ons is baie goed hanteer deur al die personeel. Die plekkie was snoesig en veilig. Ek en my twee tieners het dit regtig geniet. In die Bosveld. Die kombuis en boma was perfek. Alles was net perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Ons is bly dat u dit geniet het. Ons wens is om 'n ontspannende ervaring in die bos te bied.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Wendy M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

The place was absolutely beautiful and a great place to relax and be in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia H
Enkelreisiger

Fantasties!

Wonderlike ondervinding in 'n boomhuis in die bos. Alles so lieflik groen, so ver as die oog kan sien. Om nie te praat van die bosgeluide nie, heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your review and I hope we will have the chance to host you again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Kopano R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kopano R
Enkelreisiger

Pleasant.

The experience was amazing, I highly recommend it. Great location if you're looking to have peace of mind with the sounds of nature surrounding you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S
Gesin met tieners

Dit was rustig met al die nodige toebehore.

Aan te beveel vir 'n wegkom om net rustig te wees en te kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you. We are please you enjoyed your stay.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Hermien G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was baie vriendelik ontvang en onmiddellik welkom laat voel.

Baie dankie vir dit. Hou asb. altyd julle gasvryheid so heerlik. Al is ons gewoond om ons plekke netjies te hou was daar elke dag kamerdiens. Tot op Sondag! Ons is mense wat ons gedra en by reëls hou, tog het die bestuur ons vertrou en nooit kom kyk wat doen ons nie. Indien ons probleme gehad het kon ons op hulle knoppie druk. Dit was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you, I hope you visit again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Charlaine G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en bogemiddeld

Sou graag meer diere wou sien en die watergat was nie by ons huisie nie, sou graag een daar nader wou he...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the nice review. We have considered adding wildlife watering stations so that each tree house can see.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Ronel F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Baie lekker gebly, alles wat mens kan/mag nodig kry met die mooiste uitsig op die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, leeus aanhoudend hoor brul by Thornybush.

Naby aan Wildtuin en die wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie. Ons sien uit na u volgende besoek.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Rina K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuur.

Baie rustig en baie netjies en stil. 'n Belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duidelike aanwysings om daar te kom, baie vriendelike en behulpsame mense met ontvangs, goed toegerus en alles wat mens nodig het.

Dankie dit was 'n belewenis so terug in die natuur. Die buitestort is heerlik en die omgewing is absoluut pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Saam met vriende

Ons het dit vreeslik geniet, sal beslis weer gaan.

Die opset is puik, huisies is skoon en netjies, diens was vriendelik. Dit was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus.

Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Heel netjies en goed toegerus. 'n Bar-yskassie kan nogal handig wees bo in die boomhuis aangesien mens koffie bo drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your reply. We will consider your suggestions.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Hernus S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hernus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n mate teleurgesteld.

Die verblyf was baie lekker en die eenheid (Zebra) en kombuis was skoon. Daar was egter 'n baie slegte reuk in die kombuis wat soos die septiese tenk geruik het, alhoewel dit nie van die wasbak uitlaat pype gekom het nie. Die eenheid is op hierdie stadium nog veilig om in te bly, maar die eienaar sal binnekort na die eenheid moet kyk om te verhoed dat dit omval. Die eenheid is tussen 500 mm en 750 mm skuins. Ons het ook snags voertuie gehad wat rondry wat mens onveilig laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Baie dankie aan Bona Ntaba vir 'n onvergeetlike kuier. Dit was skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik. Die kombuis geriewe was puik en alles wat mens nodig het en meer was daar. Het heelwat wild gesien en die laaste aand was ons gelukkig om vyf leeus te sien wat al langs die draad geloop het! Ek sal Bona Ntaba enige tyd aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you. We look forward to your return. We are pleased that you experienced the magic of our bush setting.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Riekert V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riekert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie relaxing, rustig en stil.

Definitief 'n móét as die stadslewe te veel raak vir 'n mens. Ons het 2 nagte in die Zebra boomhuis gebly, vir die volgende keer gaan ons die Kudu boomhuis 'n bietjie verken. Die somerhitte was nogal oorweldig, maar daar is darem 'n heerlike swembadjie om in te ontspan en 'n glasie te klink, als terwyl mens die diere so nou en dan sien waterdrink. In die nag het ons redelik baie wild om die boomhuis beleef en verlangs ander diere gehoor terwyl ons om die vuurtjie gesit en kuier het. Dit was regtig baie lekker, ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to host you again

Bona Ntaba Tree House Lodge
Brett P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett P
Enkelreisiger

Nice setting, peaceful atmosphere.

Nice accommodation, the tree house is something different to the usual.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your review.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Helmut M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baaie mooi, stil en privaat.

Baie diere, mooi skoon. Mens sien nie ander mense as mens nie will nie. Diere loop direk by die swembad verby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and for your kind words. Please visit again in the future.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Deon D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een groot belewenis en van hoogstaande gehalte. My vrou was in die hemel en het die verblyf geniet.

Ons bid vir julle en die diere vir reën. Dit is nog baie droog daar, maar die diere is goed versorg met die watergate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely comments. I hope you will return one day.
We are very confident of good rains this season which should start very soon.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Lloyd D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n moet-bestemming.

Vriendelik en behulpsame ontvangs van die eienaars. In die hartjie van die bos met die wild om jou maar steeds soveel gemak dat niks tekort kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Gesin met tieners

Dit was absoluut 'n belewenis in die bos!

Mens vol naby aan die natuur, sien klein diere verbystap en hoor die leeus brul in die nag. Die sonsopkoms van die huis se stoep is iets om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuanitha P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Enkelreisiger

Rus en vrede vir die siel.

Ek het in 'n boomhuis met sy eie ten volle toegeruste kombuis gebly. Kwaliteit linne en elektriese kombers was so welkom in die hartjie van die winter. Lekker groot hoekbad met genoeg warm water om 'n heerlike, lang, warm bad te neem. Die stilte was wonderlik. Ek het elke aand en oggend die leeus hoor brul. Ek was dankbaar vir 'n e-pos van die instansie wat my gehelp het om alles saam te bring wat ek nodig sou hê aangesien daar geen winkels naby is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice, as jy rustigheid soek net die plek vir jou.

Love it, beste. Hou daarvan, lekker lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neil W
Saam met vriende

Nommer een het ek laat daar gekom die aand. Hulle het gesê daar is kos en wat ook al toe ons daar kom was die eienaar so ongeskik, en nommer 2, die huise binne is vol bosluise en die eienaar is baie ongeskik so sal nie weer daar gaan nie.

Dit was glad nie lekker daar nie en die plek is so vol bosluise en die diens is swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

I'm sorry to hear about your bad experience.
It is to our understanding that you were meant to stay at the lodge next to ours, which is a full-service lodge. Our lodge is self-catering and is advertised as such.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Stephnie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

'n Heerlike ervaring. Houthuisie is pragtig en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olaf H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olaf H
Gesin met tieners

Great location to enjoy the sunset and relaxing environment.

We went with our family, 4 couples and 2 teenagers. Had the whole faculty with the 4 tree houses. It was nicely arranged and the tree houses are well equipped. Loved our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie mooi, baie netjies, jammer dat nabygeleë lodges soveel geraas deur die aand maak (Timbavati kant), selfs leeus het later moed opgegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinke M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinke M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing tree house lodge.

We had an amazing stay at the Bona Ntaba Tree House Lodge! It's great to be in the Greater Kruger, we had three giraffes hanging around at our lodge when we woke up! The outdoor shower is awesome as well. The pool is very nice as well, the drinking pool in front was quite popular with animals during our stay. We really loved the lodge and would definitely recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby NKW.

Bona Ntaba is gerieflik naby die NKW om te dien as 'n oorslaapplek voor jou besoek aan die Wildtuin. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die boomhuis is opwindend, maklik bereikbaar en is netjies toegerus met al die nodigste. Was nie gek daaroor dat die braaiplek, yskaste en vrieskaste gemeenskaplik gedeel moet word nie. Sou graag wou sien dat elke boomhuis sy eie "bar fridge" in die boomhuis en braaier langs die boomhuis, kon gehad het. Verstaan egter die moontlike risiko van 'n brandgevaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David O
Gesin met tieners

Asemrowend.

Die rit op die grondpad Bona Ntaba toe was bietjie krapperig, maar hou ingedagte ek het met 'n sportmotor soontoe gery. Daar gekom is ek deur die eienaar by die lodge verwelkom en het hy ons sommer onmiddellik laat tuis voel. Hy het ons voorgestel aan die lodge se skoonmaker en daarna het hy ons baie inligting gegee oor wat om als te doen in die omgewing. Op sy ander lodge het hy 2 wit leeus en jy kan dan 'n bespreking maak om saam met hom en die 3 en half jarige leeus te gaan stap. As jy 'n bucket list wil maak, sit dit op as jou eerste of laaste, maar dit moet julle beslis doen. Die boomhuise is super skoon en hoog in die boomtoppe gebou. Wat 'n asemrowende uitsig. Die buitelig stort was vir my en die kinders iets besonders. Pragtige natuurskoon. Ons was in die winter daar en sal weer in die winter gaan. Baie wild wat 'n draai kom maak by die swembad. Ons was die enigste gaste by Bona Ntaba vir die tyd van die jaar. So na aan ons Hemelse skepper se natuurskoon sal jy nie weer kry nie. Daar is so baie besigtigingsplekke in 'n radius van 40 km in ons ses dae kon ons nie by als uitkom nie. Om 'n paar te noem is die Mohololo Endagered Specie fasiliteit wat nog 'n moet is vir ieder en elk. Die bootvaart op die Blyderivier Canyon. Besoek aan Hoedspruit se endagered spesie fasiliteit. Daar ry jy in oop voertuie tussen wilde diere wat erg bedreig is rond. Na so 'n dag se uitstappie is dit regtig 'n uitsiens om weer by die lodge aan te kom. Temperatuur deur die dag was 'n lekker 24 tot 28 grade en snags het dit gedaal tot so 14 grade. Saans as die houtvuur so begin gesels en die dag stilraak en jy sit op die houtdek, verloor jy jouself in die asemrowende mooi plek en wil jy nie terug huis toe nie. Die prag swembad op die dek het selfs in die winter gemaak dat ons kan afkoel en kyk hoe die kameelperde en wildediere kom water drink by die watergat. Die lodge en die huise word daagliks skoongemaak, asook jou boma. Die huishoudster is baie deeglik in haar doel om als netjies en skoon te hou. Die slegste gedeelte van Bona Ntaba was om weer terug te kom huis toe. Maar verder verdien Bona Ntaba al wat 'n ster is wat mens kan kry. Sal ek weer gaan? Ja, beslis, maar dié keer langer en meer voorbereid. Onthou om vuurmaakhout in Hoedspruit te kry, asook als wat jy gaan benodig om te eet en te drink. Daar is geen winkels nader as 25 km nie. Maar as jy voorbereid kom sal jy nie wil weg tot jou laaste dag aangebreek het nie. En dan die hoogtepunt: op ons vertrekdag het ons vir Jessica, die seekoei, gaan kuier anderkant Hoedspruit. As jy dit nie op jou bucket list het nie, sit dit dan ook op. Ons her haar met die hand gevoer. Die kinders kon haar op haar snoet soen en met hulle kaalvoete op haar tug sit. Wat 'n belewenis. Die eienaar van Bona Ntaba het hier vir ons besoekers 'n stukkie paradys geskep wat 'n wegbreek uit die stad 'n moet maak. So na aan my skepper se skeppings van natuurskoon was ek nog nooit. Julle verdien net die beste resensie van 'n lodge so mooi, woorde kan nie als beskryf nie. Dis 'n moet-sien en moet-bly ervaring. Ek is volgende winter weer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie vir die baie positiewe oorsig. Ons sien daarna uit om u verblyf volgende jaar te bied.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Nicole S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met vriende

Sinful Sanctuary/Slice of heaven!

Loved it, wish we had arranged to spend more time on the property ─ 2 nights wasn't enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Wat 'n belewenis! Mooiste sonsondergang en heerlik gebly in die boomhuis!

Ontvangs was vriendelik en het ons laat welkom voel. Huisie binne baie goed ingerig en ons het heerlik op die stoep gesit en die sonsondergang geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words. We are happy that you have experienced the best things about our lodge. Please visit again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Shane M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Was baie lekker gewees weg van die stad se geraas, baie stil wat 'n mens soek in die bos, niks TV nie wat die regte ding is. Kliëntediens was goed gewees, het ons laat tuis voel, sal weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met vriende

Great stay.

Die huis is baie mooi geleë met stunning uitsigte. Pragtige deck en swembad. Baie netjies met alle kombuisitems wat nodig is! Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika S
Gesin met klein kinders

Die uitsig is fantasies en dis so rustige atmosfeer.

Dis regtig baie lekker en ek sal beslis weer teruggaan ek dink hul kan dalk net 'n "bar fridge" in elke houthuis sit vir melk en iets te drinke. Jy wil nie elke keer kombuis toe stap vir drinkgoed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige vakansie en die perfekte wegbreek.

Wat 'n asemrowende ondervinding. Rustigheid van die bos en die diere om die kamp was ongelooflik. Absoluut 'n vakansie wat ek nie sal vergeet nie. Ons sal vir seker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bona Ntaba Tree House Lodge se terugvoer

Dankie. Ons sal u welkom terug wanneer jy terugkeer.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem