Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bona Ntaba Tree House Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse Bosveld by 'n rustige lodge te ervaar.

Die lodge het unieke selfsorgboomhuis-chalets en 'n sentrale, gemeenskaplike gebou. Twee boomhuise het privaat kombuise en bomas. Die ander 2 eenhede deel 'n groot kombuis en 'n boma by die Lounge-gebou. Die hele kamp kan vir 'n privaat vakansie bespreek word.

Elke boomhuis-chalet het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien en die vensters is met gaas bedek. Elke eenheid het ook 'n privaat dek wat 'n lieflike uitsig op die bergreeks, sonsondergang en Bosveld bied. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die sentrale lodge is tussen die boomhuise geleë en het 'n groot, ten volle toegeruste kombuis met 'n toesluitkas en yskas vir elke boomhuis, asook 'n eet- en sitarea. Die plonspoel met 'n dek is by die sentrale hoofgebou geleë en al die gaste kan dit benut.

Kom kyk hoe die son aan die einde van die dag agter die bergreeks inkruip, terwyl wild, soos kameelperde, sebras en ander diere, deur die kamp wandel en die watergat en plonspoel besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir Bona Ntaba Tree House Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Gaste dink Bona Ntaba Tree House Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302