Boma choma
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boma choma is 'n pragtige selfsorghuis in Beaufort-Wes, wat die ideale bestemming is vir gesinne en reisigers wat op soek is na 'n oornagplek.
Die eenheid het 'n batterystelsel wat verseker dat die ligte en TV tydens beurtkrag aan bly.
Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. In die winter het al die beddens elektriese komberse.
Die ruim kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat sentraal geleë is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin met meubels, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en 'n klimraam vir kinders. Boma choma is naby winkels, restaurante en skole.
Slaapplek
’n Bespreking by Boma choma sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Jaar gelys 6
Ligging
- Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Boma choma het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandstraat 8, Middedorp, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom