Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolandpark Villa B23

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parksingel 56, Mosselbaai Remainder, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bolandpark Villa B23 is in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die solderkamer het 'n enkel- en driekwartbed. Daar is 'n bad en 'n stort in die badkamer.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en stroomdienste, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is.

Gaste kan die uitsig vanaf die balkon geniet of in die gemeenskaplike swembad swem. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bolandpark Villa B23 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Parksingel 56, Mosselbaai Remainder, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parksingel 56, Mosselbaai Remainder, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce340eb3450641f862238bf353604f39aba99767cf4a9ee1b7828b47d495cba86fd88e039c0e17d6f6f78fce58f088b9935d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 56 Park Crescent Mossel Bay Remainder 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.164738757587 22.108729964898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem