Bokrivier Cottages
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bokrivier Cottages is op 'n pragtige plaas onder die hoogste piek in die Riviersonderend-bergreeks genaamd Pilaarkop. Hierdie kothuise is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 'n groep vriende wat van die stad se gewoel wil ontsnap.
Gaste kan kies tussen 3 kothuise met slaapplek vir 4, 'n kothuis vir 6 gaste en 'n ruim kothuis vir 8 gaste. Al die kothuise het gemaklike dubbelbeddens met gehaltelinne, asook eie badkamergeriewe met 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Elke kothuis het 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Party kothuise het ook 'n oond. Elke kothuis het 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite elke kothuis is daar 'n lieflike stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Party kothuise het 'n houtvuurwarmbad. Gaste kan pragtige roetes verken, voetslaan, perdry en piekniek hou.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Henrico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 3
Ligging
- Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokrivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riviersonderend Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2