Bluewaterbay Drive
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-rylaan 136, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Bluewaterbay Drive bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang. Dit is stapafstand van die strand en ideaal vir 'n gesinswegbreek, 'n paartjie of 'n groep vriende. Die woonstelletjie is in Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth).
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n groot houtdek met ingeboude braaigeriewe. Dit is ideaal vir gaste wat graag 'n skemerkelkie wil geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bluewaterbay Drive sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Julie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 50
Jaar gelys 14
Ligging
- Bluewater-rylaan 136, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Bluewater Bay Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bluewater-rylaan 136, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom