Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Guest House

Sea View 4. Single Exec Suite. Pay pp
Vanaf R649
R649 R584
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse suite het 'n dubbelbed en 'n ultra moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Daar is 'n ingeboude lessenaar met 'n spieël. Gratis WiFi teen 100 Mbps word voorsien en die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View 5. Single Exec suite. Pay pp
Vanaf R649
R649 R584
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse suite het 'n dubbelbed en 'n ultra moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Gratis WiFi teen 100 Mbps word voorsien en die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pool View 1
Vanaf R792
R792 R713
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n aparte moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitarea en 'n kas. Die leefarea het 'n rusbank met 'n matras vir die derde persoon. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook gratis WiFi teen 100Mbps. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 2 aparte ingange en 'n eethoekkie in die woonstel, met 'n tafel en stoele op die patio by die swembad wat die rook area is. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en die braai-area wat tot 21:00 gebruik mag word. Gaste moet asb. hul eie vuurmaakhout en swemhandoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pool View 2
Vanaf R792
R792 R713
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar met 2 gemaklike stoele en gratis WiFi met 'n konneksie van 100MBps beskikbaar in. Daar is 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Bring asseblief u eie vuurmaakhout en swem handoeke. Daar is 'n tafel met stoele voor die eenheid wat 'n uitsig oor die swembad en braai-area bied, swembad en braai area tot 21:00 beskikbaar. Die buite tafel en stoelle is die rookarea. Daar is 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hoë muur. Geen aangewese parkeerplek is beskikbaar vir hierdie eenheid nie, dit is op 'n eerste-kom-eerste-parkeer-basis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden View 3.Two bedroom 1 bath pay pp
Vanaf R792
R792 R713
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n en suite-badkamer wat aan die hoofslaapkamer gekoppel is met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n ortopediese matras. Die bed kan op versoek apart gemaak word. Die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die leefarea het 'n L-vormige rusbank wat slaapplek bied aan 1 volwassene of 2 kinders, wat vooraf gereël kan word. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, wasbak, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai en buitesitplek. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi met 100 Mbps-konneksie in. Die eenheid het 'n privaat ingang en is apart van die hoofhuis. Daar is ook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en hoë muur.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View 6 Executive Penthouse Pay
Vanaf R792
R792 R713
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse suite het 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Gratis WiFi teen 100 Mbps word voorsien en die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die suite het 'n privaat ingang met 'n pragtige see vallei uitsig, toegang na die nabygelee gedeelde swembad en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ontbyt en daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar en slegs indien dit vooraf gereël is. Die ontbyt en skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste wat nie by die verblyf-tarief ingesluit is nie.
- Gaste het toegang tot die swembad tussen 09:00 en 17:00.
- Gaste moet hul eie vuurmaakhout, houtskool en vuuraanstekers saambring.
- Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste het toegang tot die swembad en braai-area tot 21:00.
- Ongelukkig word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
- Veilige parkeerplek is vir een voertuig per kamer-bespreking beskikbaar.
Braaigeriewe sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View 7 Executive Penthouse Pay
Vanaf R792
R792 R713
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse suite het 'n dubbelbed en 'n moderne badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, potte en panne. Daar is 'n ingeboude lessenaar met 'n spieël. Gratis WiFi teen 100 Mbps word voorsien en die suite het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die suite het 'n privaat ingang met 'n pragtige see vallei uitsig, toegang na die nabygelee gedeelde swembad en braaigeriewe.

Sea & Valley Views 8 Ground floor Pay pp

Sea & Valley Views 9 Ground floor Pay

  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASf5tN2ZwDtFyvV33ce4SPR9LrStyRjEtlXgyW0SQapr8Ed6YgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R792 nouVanaf R713 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem