107 Blouberg Heights
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Hannes En Evelyn F - Apr 2024
Algehele gradering
Ons was vir 2 weke inbespreek - sou enige tyd langer bly en enige tyd weer gaan!
Lees meerDorette J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie keurig gemeubileerde plekkie, mooiste see uitsig en naby die strand.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. As julle weer kom, kom sommer vir 2 weke
Erwin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful view of the Table Mountain.
Tracey W - Mrt 2024
Algehele gradering
Luxury, comfort, honestly. Home away from home.
107 Blouberg Heights se terugvoer
What a beautiful, honest review. Thank you so much, Tracey.
Wilna R - Feb 2024
Algehele gradering
Alles is net perfek!
107 Blouberg Heights se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom gerus weer.
Wian V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom gerus weer.
Chrismare J - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis teruggaan.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek sal julle met graagte weer wil huisves.
Hennie N - Jan 2024
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Dis altyd 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang. Weereens baie dankie vir my baie lekker geskenk.
Albert J - Jan 2024
Algehele gradering
Onvergeetlike sons ondergang.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Kom asb. weer.
Albert S - Des 2023
Algehele gradering
Die woonstel is baie goed geleë, is goed toegerus en veilig. Ons het baie lekker gebly.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Ek waardeer julle moeite om 'n resensie te gee. Baie dankie. Dit laat die 'klein besighede' groei. Julle is altyd welkom by 107 Blouberg Heights.
Niel C - Des 2023
Algehele gradering
Die plek was baie mooi, skoon en het alles wat jy nodig het daar binne.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. As julle weer kom, sal daar nie 'n probleem met die WiFi wees nie. Reeds reggestel.
Hannelie Loubser L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was elke oomblik lekker om daar te bly.
Hannelie Loubser L - Des 2023
Algehele gradering
Het elke oomblik geniet.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop jy kom maak weer 'n 'Kaapse draai' by 107 Blouberg Heights
Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Magda K - Nov 2023
Algehele gradering
Ń moet besoek.
107 Blouberg Heights se terugvoer
Julle sal nooit teleurgesteld wees nie.
Elma M - Jul 2023
Algehele gradering
Smaakvolle en gemaklike interior, pragtige uitsig, sentraal en veilig!
Lees meer107 Blouberg Heights se terugvoer
Kom gerus weer. Baie dankie vir die terugvoering.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sir David Baird-laan, Blouberg Heights 107, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom