Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blou Windpomp

Kudu
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Daar is 'n dubbelbed en enkelbed in die slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet en linne en handdoeke word voorsien. In die winter word elektriese komberse en warm komberse voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv en WiFi. Buite- en binnebraaigeriewe, asook vuurmaakhout en veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springbok
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. In die winter word elektriese komberse en warm komberse voorsien. Die kombuis is met 'n yskas met vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook potte en panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv en WiFi. Buite- en binnebraaigeriewe, asook vuurmaakhout en veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Steenbok
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbededns. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook elektriese komberse in die winter. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, tweeplaatstoof en oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rossouwstraat 26, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5647ea45e281acb3883550d048281e90e58a2fdb99e44241c9c8c05cb23aea7be161e03eac0fe344f15822fd3e7a07e7fa0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 26 Rossouw Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.913377334296 21.511201239726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem