Black Palace
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-straat 13, Mansfield, Gordonsbsaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 800 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Black Palace is 'n pragtige villa en skuil teen die berg en bied 'n ontspanne wegbreek in Gordonsbaai, Wes-Kaap. Die meeste kamers spog met 'n asemrowende uitsig oor die see, die stad en op die Helderberge.
Dié verblyf bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander slaapkamer het 'n enkelbed, enkelslaapbank, 'n matras vir 'n kind vir ekstra slaapplek en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en 'n toilet en 'n aparte stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel toegerus. Die oopplan-sit- en -eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n aparte opwaskamer met wasgoedgeriewe, 'n binnebraai, draaispit, pizza-oond en 'n roker.
Daar is 'n knus TV-area met 'n slim-TV-boks en gratis WiFi. Hierdie verblyf spog ook met 'n gimnasium en 'n pooltafel.
Buite is daar sitplek en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Black Palace sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elzette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 2
Ligging
- Strelitzia-straat 13, Mansfield, Gordonsbsaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Black Palace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia-straat 13, Mansfield, Gordonsbsaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom