Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bingelela Restaurant and B&B

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Joss Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Bingelela Restaurant and B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.2/5
Waarde vir geld
3.3/5
Danie Karin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Sal weer gaan.

Sou graag wou hê die veiligheidsdeure moes werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Nagmerrie.

Dit wat geadverteer word en dit wat gevind word, verskil hemelsbreed. Daar is 2 koppies in die rondawel, maar geen wasbak. Jy word verplig om dit in die badkamer te gaan was. Die profiel sê daar is gratis Wi-Fi, maar dit werk net in die kuier-area en nie by jou slaapplek nie. Geen borde - dus verplig hulle jou om ten duurste in hul restaurant te gaan eet. Nêrens op die profiel is daar enige aanduiding dat jy eintlik daar in die bosse slaap nie. Net die mooi foto's wat die plek aantreklik maak, word gewys. Toe ons daar was, het dit gereën. Toe ons by ons rondawel stop, moes ons in die modder uitklim. Geen stoep of plaveisel. Jou motor slaap onder die hoë bome - bloekom bome met baie droë takke. Hulle is gou om 'n bordjie aan jou uit te wys dat hul geen aanspreeklikheid neem vir enige skade nie, maar jy is verplig om jou voertuig onder daardie bome te parkeer, want die plek is so ingerig dat jy met jou motor tot teen die rondawel kan ry. As 'n tak breek tydens 'n erge storm en jou motor beskadig, is daar geen aanspreeklikheid aan hul kant nie. Uiters swak! Ons het in rondawel 9 gebly. Die stort/toilet deur se skuifslot is gebreek en kan nie van binne sluit nie. As jy dus die toilet gebruik, swaai die deur heeltyd oop. Gegewe al voorvermelde, het ons besluit om net een nag te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dm V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dm V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en gezellig.

Bingelela is een rustig en gezellig plekje onder de bomen, de mensen zijn vriendelijk en behulpzaam, goed om weer naar terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel R
Saam met vriende

Chalet en tuine baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang en die chalet was pragtig skoon en netjies. Ongelukkig was ons nie bewus daarvan dat die restaurant Sondae om 15:00 sluit nie en het geen kos saam geneem nie (was van plan om Sondagaand daar te eet). Gelukkig het ontvangs gereël dat daar gou vir ons 'n pizza gemaak word voor die kombuispersoneel loop. Alhoewel ons die enigste mense daar was, het ons nog steeds 'n goeie ontbyt die Maandagoggend ontvang. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Uitstekende oornagbestemming met briljante restaurant en onthaalgeriewe met vriendelike bestuur en personeel, maar wat bederf is deur die slaapgeriewe aan ons toegewys wat swak uitgelê is en nie vir ouer mense geskik is nie.

Die plek is maklik om te vind en die ontvangs vriendelik en professioneel. Die aanwysings na die slaapgeriewe wat ietwat onvoldoende. Die slaap rondawel (Nr.10) was skoon en netjies. Dit is egter vreemd ingerig met 'n trap wat na die bedvlak boontoe lei. Die badkamer is onder, asook die sitkamerarea en TV. Klein, maar heeltemaal goed vir die doel om te oornag. Die volgende is opgemerk: Badkamer en toilet onder met bed bo in nie ideaal nie, veral vir ouer mense. Ek is 71 jaar oud en my eggenote 69. Ek loop dikwels met 'n kierie. Die trap was 'n probleem - soveel so dat my vrou op die rusbank geslaap het. Die trap is is nie stewig en die relings baie laag. Trappe is steil en is nie eweredig nie met openings tussenin. My vrou ly aan hoogtevrees en kon nie die trap aandurf na 'n eerste probeerslag nie. Die reling aan die voet van die bed bo is te laag en naby die voetenent van die bed. Die vloer is ook ongelyk. Die relinghoogte is tussen knie en heuphoogte. Die kans vir oor val is groot - veral snags. Yskas is bo en ketel onder - dit maak nie sin. Ek stel voor dat die yskas onder geplaas word met 'n rak bo-oor vir die ketel en ander goedere. Die koppies en glase in 'n regop kassie op die in die hoek. Daar is geen rak om enige toiletware uit te pak in die badkamer nie. Wasbakprop se seel was afwesig. Ek vermoed dat die uitleg gefaal het as gevolg van die Jaccuzzi onder die trap wat die plek opgeneem het. Met respek wil ek noem dat die Jaccuzzi in my opinie heeltemaal oorbodig is in hierdie opset. Die restaurant en onspanningsarea is egter 'n heel ander storie. Dit is baie goed ingerig met al die nodige fasilliteite en skep 'n regte rustige vakansieatmosfeer. Die personeel was uiters bedagsaam en vriendelik en die musiek in my smaak - rustig. Aandete en ontbyt is flink bedien en was goed voorberei en smaaklik. Veral die vetkoekies met ontbyt was 'n aangename verrassing en heerlik. Ons sal maklik weer daar oornag op voorwaarde dat ons op grondvloer bly en slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bingelela Restaurant and B&B se terugvoer

Goeiedag Jan,

Baie dankie vir u resensie en ondersteuning.

Ek wil u graag net gerus stel dat ons wel ander chalets het met beddens op die grondvloer. Met u volgende bespreking, spesifiseer asseblief dat julle 'n grondvloer eenheid sal verkies. Ons trappe is stewig en wel baie veilig maar ons verstaan ten volle dat dit vir ouer mense nie altyd gerieflik is nie.

Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Bingelela Restaurant and B&B
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NeedWood-plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa305207c68c4965e8f159e58fa811417da534064cbd595fec596f0a14e355b1e5a07affe8bb58f885e04e11a81aa233caaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Farm NeedWood Off the R74 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7137799816 29.322670698166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem