- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Rest 59, Pekanlaan, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bingelela bied rustige verblyf buite Mbombela (Nelspruit). Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede soos die Krugerwildtuin, Blyderivierspoort, Sudwala-grotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine en Bourke's Luck-kolkgate.
Verblyf is in 'n grasdakgebou met 7 slaapkamers beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskas in. Ander geriewe by die gastehuis sluit ’n kaggel, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing onder meer wildritte, bergfietsry, voetslaan, 4x4-roetes en gholf.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- The Rest 59, Pekanlaan, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Rest 59, Pekanlaan, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom