Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Oak Cottages

Big Oak Cottages: Acorn
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n tussendeur wat lei na Quercus; Acorn is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R225.

Huisreëls:
- Rook is verbode in die lodge.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Voorwaardes/notas:
- Jy sal 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Reservations ontvang met die nodige inligting. Die sleutels moet voor jy inklok by die besprekingskantoor in Dullstroom gekry word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Oak Cottages: Quercus
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n tussendeur wat lei na Acorn. Quercus is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R225.

Huisreëls:
- Rook is verbode in die lodge.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Voorwaardes/notas:
- Jy sal 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Reservations ontvang met die nodige inligting. Die sleutels moet voor jy inklok by die besprekingskantoor in Dullstroom gekry word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Oak Cottages: Cupule
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is oopplan en het 'n slaaparea met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot braaigeriewe op die patio. Die eenheid het ook 'n tussendeur wat na Dara lei.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R225.

Huisreëls:
- Rook is verbode in die lodge.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Voorwaardes/notas:
- Jy sal 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Reservations ontvang met die nodige inligting. Die sleutels moet voor jy inklok by die besprekingskantoor in Dullstroom gekry word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Oak Cottages: Dara
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n tussendeur wat na Cupule lei en beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die kombuisie is basies toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof en mikrogolf. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R225.

Huisreëls:
- Rook is verbode in die lodge.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Voorwaardes/notas:
- Jy sal 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Reservations ontvang met die nodige inligting. Die sleutels moet voor jy inklok by die besprekingskantoor in Dullstroom gekry word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagleslaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlUJ3KXCkqaKlRh07kY42hJ0EWAoorJLByuwxyVu4zgmnDigvR5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Eagles Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420038 30.10902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem