Betty's Boutique Apartment
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-straat 3, Betty’s Boutique Hotel, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Betty's Boutique Apartment is op dieselfde perseel as Betty's Bputique Hotel in Mosselbaai, maar is heeltemal apart. Dit is die perfekte opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat na unieke verblyf met stylvolle dekor soek.
Hierdie art deco-styl woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank in die tweede slaapkamer. Albei slaapkamers is uniek versier en deel 'n pragtig ontwerpde badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein koffietafel met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die eetarea is in 'n grasdak-lapa wat apart van die woonstel is.
Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n klein tuinarea met 'n uitsig oor die swemad sowel as 'n sit- en braai-area langs die lapa. Daar is ook 'n Wendy-huisie waarin klein kinders kan speel. Die privaat motorhuis aan die eenhied bied veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Betty's Boutique Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lewis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Jaar gelys 6
Ligging
- Duke-straat 3, Betty’s Boutique Hotel, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duke-straat 3, Betty’s Boutique Hotel, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom