Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Slegs 6 swemhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die terugbetaalbare breekskadedeposito is ten minste 21 dae voor aankoms, by hierdie kantoor betaalbaar. Die betaling kan via kredietkaart of EFT gemaak word. Die kantoor sal die gas skakel om die betalingsbesonderhede te gee tydens bespreking.
- Geen studente/matriek-rage besprekings of groepe, geleenthede of funksies word toegelaat nie. Die verblyf is suiwer vir gesinsverblyf en ons behou die reg om enige bespreking wat nie in hierdie kategorie val, te kanselleer.
- Rook is streng verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf bespreek is.
- Die eiendom is in 'n residensiële area met algemene geraas soos tuinmaak of bouwerk, gewoonlik tussen 07:00 en 18:00 en partytjiegeraas tot ongeveer 22:00.
- Die gebruik van die buitetrap na die sondek en gebruik van die sondek is op gaste se eie risiko.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 290
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 290
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R7 290
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jument-laan 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB0JqsG2b97iupmsiwI88rlNVTJg6uxiQxU7k5MpB742Cl0EjIz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 290 per nag (plek vir 6) 30 Jument Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.0738399 23.37084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem