Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bergkraal Veldhuis
Selfsorg
Bergkraal Kampeerterrein
Kampeerplek
Gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Huisreëls

Geen troeteldiere word binne die huis toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Moenie rommelstrooi in die veld nie.
Geen jag, jaag of vang van diere in die veld nie.
Moenie veldplante of blomme pluk nie.
Hou asb. op die veldpaaie, moenie buite die veldpaaie of roetes ry nie en respekteer die plantegroei van die veld.
Die huis moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem