Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Selfsorg
Bergkraal Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R360
per eenheid
Beskrywing

Daar is 7 gruiskampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Let wel weersomstandighede is buite die instansie se beheer en kampeerders is verantwoordelik vir al hul eie kampeertoerusting.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Huisreëls

Geen troeteldiere word binne die huis toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Moenie rommelstrooi in die veld nie.
Geen jag, jaag of vang van diere in die veld nie.
Moenie veldplante of blomme pluk nie.
Hou asb. op die veldpaaie, moenie buite die veldpaaie of roetes ry nie en respekteer die plantegroei van die veld.
Die huis moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergkraal Veldhuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad het. Die huis het ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus met ’n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en ’n eetarea. Buite is daar ’n lieflike stoep met ’n etenstafel en ’n ingeboude braai. Hierdie huis maak van gas of ’n kragopwekker gebruik.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 7 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word binne die huis toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Moenie rommelstrooi in die veld nie.
Geen jag, jaag of vang van diere in die veld nie.
Moenie veldplante of blomme pluk nie.
Hou asb. op die veldpaaie, moenie buite die veldpaaie of roetes ry nie en respekteer die plantegroei van die veld.
Die huis moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem