Berard's Pringle Bay Beach House
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 580R1 185 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Berard's Pringle Bay Beach House bied klassieke selfsorgverblyf in 'n strandhuis wat deur fynbos omring is in Pringlebaai.
Dié hout-strandhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea wat lig en gerieflik is.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié slaapkamer het ook 'n stapeldeur wat na 'n dek lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elektriese komberse word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, glasware en ander kombuistoebehore toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n lieflike kaggel.
Die kombuis en sitarea lei na 'n dek met buitemeubels, 'n etenstafel en Weber-braaigeriewe. Die dek bied ook ’n uitsig oor die see en op die berg.
Let asb. dat daar goeie selfoonopvangs is, maar dat daar geen WiFi is nie. Daar is sonkrag, daarom ervaar hierdie verblyf nie kragonderbrekings nie. Dit was 'n doelbewuste besluit sodat gaste van die wêreld kan afskakel en ontspan terwyl hulle die besienswaardighede en geluide van hierdie pragtige omgewing waardeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Berard's Pringle Bay Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Berard's Pringle Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 216, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom