Benguela B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Lyndy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Enslin N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Benguela B&B se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om so gawe persoon soos jy en oulike hondjie te huisves. Kom gerus weer.
Christo L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly. Dankie.
Benguela B&B se terugvoer
Beste Christo,
Baie dankie, dit was 'n plesier om jou te huisves.
Groete,
Lyndy
Tertia C - Sep 2017
Algehele gradering
Plek kan opgegradeer en skoongemaak word, veral badkamer en kombuis, asook beddegoed.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bream Hill 22, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom