Bela Waterfront Villa
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamerkopstraat 133, Waterfront Estate Fase 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bela Waterfront Villa bied selfsorgverblyf op die Waterfront Estate in Bela-Bela. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie huis spog met 'n swembad op die perseel.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n groot tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bela Waterfront Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nondumiso Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 4
Ligging
- Hamerkopstraat 133, Waterfront Estate Fase 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bela Waterfront Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hamerkopstraat 133, Waterfront Estate Fase 2, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom