Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Becks @ The Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Becks @ The Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Somaria C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Somaria C
Gesin met klein kinders

Dis was privaat en veilig. Net wat ons wou hê. Dit was 'n baie lekker kuier.

Ons verblyf was wonderlik. Kon nie vir beter vra nie. Alles was gerieflik. Sal enige tyd weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien ons beslis gou weer!

Ek is sonder woorde! Beslis die beste verblyf wat ek al ooit geboek het. Ek wil dit nie eers vir iemand aanbeveel nie want ek wil hierdie skatkis vir myself hou! Alles is net perfek en ek dink nie ek sal weer 'n ander plek besoek nie. Becks sal vir ewig my go-to-plekkie wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie De Jager-straat 2, Linkside, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea5286f11af813f7c8d219b32d85b42b406108350a01c76de8acf53ef2e991d362519970b5ce2dc24fab35ffc429db3a84c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 2 Danie De Jager Street Linkside 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.189033859891 22.145287153355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem