Beaumont Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwestraat 54, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Beaumont Cottage bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in die stil en rustige woonbuurt Land en Zeezicht in Somerset-Wes.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en spog met 'n wingerdprieel op die stoep langs die eienaar se huis. Die kothuis het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea en 'n eetarea, en 'n slaapbank vir 1 ekstra gas.
Die privaat tuintjie van die kothuis het 'n braaiplek waar gaste kan ontspan en uitsigte op die berge in die verte kan geniet. Beaumont Cottage is naby die geskiedkundige plase van Somerset-Wes en naby die Helderberg Natuurreservaat geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Beaumont Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Van Der Merwestraat 54, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Morningside Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwestraat 54, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom