Beau Vista 10
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 80, Eenheid 10 Beau Vista, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 350R1 013 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beau Vista 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks op die seefront en is in Manaba Beach, Margate geleë. Dié woonstel spog met praguitsigte oor die see en is naby talle winkels, restaurante en ander geriewe in die area.
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die ander slaapkamer deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met die nodige kookgeriewe en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die aangrensende leefarea lei na 'n lieflike, beskutte stoep met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see. Die kompleks het ook veilige onderdakparkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met 'n see-uitsig.
Die kompleks is net 200 m vanaf Margate se getypoel en 1 km vanaf Lucien Beach en Margate se hoofstrand. Uvongo Lagoon, Uvongo Beach en Margate Country Club is 2 km vanaf die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Herman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 80, Eenheid 10 Beau Vista, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beau Vista 10 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 80, Eenheid 10 Beau Vista, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom