Coastal Hospitality - Beach Club 205
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coastal Hospitality - Beach Club 205 is 'n selfsorgwoonstel in die gesogte Diaz Beach Club-kompleks in Mosselbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie langs die kus.
Dié woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en bied manjifieke see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n eiland waar gaste maaltye kan geniet. Die leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV, en dit lei 'n beskutte balkon met gasbraaigeriewe en 'n eetarea met asemrowende see-uitsigte.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, onderdaksitplek, asook sonstoele met 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Coastal Hospitality - Beach Club 205 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 36
Jaar gelys 2
Ligging
- Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom