Be Blessed Selfcatering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sumi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 207
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Lizette T - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie plek om te oornag, baie lekker groot tuin om in te ontspan.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie, Lizette. Waardeer dit.
Marjorie V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie, ons waardeer dit.
Groete, Sumi
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Malete S - Des 2023
Algehele gradering
A restful oasis in the Karoo desert.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Thanks so much
Theu B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Elise K - Jan 2023
Algehele gradering
Clean, neat and tidy.
Thys B - Jan 2023
Algehele gradering
Slaap oor in Richmond wanneer jy ry tussen Pretoria en Kaapstad.
Jimmy W - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte halfpadstop vanaf pretoris na kaapstad.
Tinus D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons is goed ontvang en het lekker gekuier.
Lara K - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, netjies en gerieflik!
Marnelle R - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid.
Jesslene H - Des 2022
Algehele gradering
Really pleasant and clean.
Adinda K - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig rustig. En baie vriendelike eienaars.
Ciska B - Des 2022
Algehele gradering
Very friendly with clean rooms. Went the extra mile to arrange dinner.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie baie, Ciska.
Elmarie D - Aug 2022
Algehele gradering
Slegs oornag op pad huistoe.
Karin S - Jun 2022
Algehele gradering
Verblyf nie op standaard nie.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Hi Karin
Die toilet wat buite werking was, was regtig nie iets wat ons voorsien het nie en ons het allles in ons vermoe gedoen om te herstel die oomblik toe u dit aanmeld, wat ons ook gedoen het.
Die vorige hele week was die eenheid elke aand vol, so dit was regtig net dan 'n onvoorsiene vloekskoot dat op u aand van oornag daar toe fout kom, en ook was toilet toe dadelik herstel. Al het dit u vir tydjie ongerief veroorsaak en ons is baie jammer oor dit, dit is goed wat gebeur.
Ons het Wi-Fi, dalk het u nie die wagwoord ontvang nie, maar ons fassiliteit het volle Wi-Fi en toevallig ook 'n maand gelede opgradeer na 'n vinniger lyn.
Daar is bottel seep in badkamers, dalk het u dit gemis en daardie spesifieke eenheid waar u geslaap het, het 2 slaapkamers.
Die TV is in die kombuis kuier area vir 'n rede, sodat almal kan TV kyk aangesien ons nie 2 TV's in een woonstel, per slaapkamer kan bekostig nie. So ons sit woonstel 4 se TV in die gemeenskaplike area sodat beide kamers van die woonstel nie in een kamer hoef te sit nie. Ons ander eenhede het weer die TV in die hoof slaapkamer. Dis regtig moeilik om vooraf te moet weet wat elke gas se voorkeure is.
Ek moet van u verskil dat ons verblyf nie op standaard is nie, veral vir wat u betaal. Ons eenhede het lugversorging, elektriese komberse, Wi-Fi, DStv, ten volle toegeruste kombuise asook skoon beddegoed en komberse. Al was u TV dan in die gemeenskaplike area en nie in kamer nie.
Daar is kamera's oral op ons perseel, so sekuriteit is so goed as wat ons kan doen.
Al 7 van ons eenhede was daardie aand vol, jammer dat u dit so onaangenaam gevind het.
Wat die area betref, waar in ons land is daar tans meer areas waar die omgewing buite perfek lyk. As my hekke oopgaan, bevind u u self in 'n beveiligde, veilige omgewing waar ons ook woon.
Weereens jammer oor die tydjie wat u moes wag vir die toilet om herstel te word. Ek verneem aan dit het baie frustrasie veroorsaak.
Groete, Saag en Sumi.
Hendri R - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly vir die aand.
Alfonso M - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir die laat weet, ek sal die eenheid se matrasse deurgaan. Ek waardeer die terugvoering.
Marianna B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik vir oornag.
Es-mari B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie. Ek waardeer die positiewe resensie opreg.
Henri B - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag tussen Pretoria en die Kaap.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie baie.
Carla V - Apr 2022
Algehele gradering
Was OK.
Lees meerBe Blessed Selfcatering se terugvoer
Sal aandag gee en verbeter waar moontlik. Dankie.
Rika C - Apr 2022
Algehele gradering
We got there at 18h40 and was sorted immediately, it was just an overnight.
Marisa C - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Ina D - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Leah S - Feb 2022
Algehele gradering
Groot en gerieflik.
Vanessa V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was goed maar kon vir seker beter.
Lees meerYusuf Ismail P - Feb 2022
Algehele gradering
The lady who welcomed us was very pleasant and helpful.
Dennis G - Feb 2022
Algehele gradering
Roaming in Richmond.
Lize M - Jan 2022
Algehele gradering
Modern and neat.
Mahomed K - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely place for an overnight and longer.
Louisa V - Jan 2022
Algehele gradering
Nice overnight stay.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie Baie aan julle. Julle was sulke opregte gaste om by ons te kon hê.
Shaheen S - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, affordable accommodation.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie.
Sabu B - Jan 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Hans F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kobus K - Jan 2022
Algehele gradering
Voldoende vir een nag se oorslaap.
Marinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike oorslaap.
Aboo M - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect stop over.
Brannon S - Des 2021
Algehele gradering
Short but sweet.
David S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lee-anne W - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable and family friendly.
Sarel T - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige tuin, groot geriewe, lekker beddens.
Charle G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorslaapplekkie.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie ek sal opvolg en bank laat was. Waardeer dat jy dit noem.
Elizna S - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Willem F - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Thora P - Des 2021
Algehele gradering
Oornag tussen Johannesburg en Kaapstad.
Lees meerAndries B - Des 2021
Algehele gradering
Skoonheid.
Marie C - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Tommie C - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Robin E - Des 2021
Algehele gradering
Value for money.
Marlize P - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Carlo W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ilke M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik kindervriendelik met baie spasie vir die kinders buite.
Cathrina Helena Louisa O - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, kinders het die groot grasperk geniet.
Erica F - Des 2021
Algehele gradering
Oase in die woestyn!
Nthabiseng M - Des 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gaan die ekstra myl.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie.
Annatjie D - Okt 2021
Algehele gradering
Het lekker gerus.
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie, ek neem aan dis woonstel nr 1 ,al een met 'n bad en stort.. Ek sal sommer nou laat kyk. Dankie dat jy sê.. Was nie bewus nie.
Groete
Sumi x
Rudi J - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie baie.
Marianna B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gerieflik.
Marietjie M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker dankie.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie. Sal sommer môre daaraan aandag gee. Waardeer.
Maleen D - Sep 2021
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld omdat ons al voorheen daar gebly het, en die agteruitgang duidelik was.
Lees meerBe Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek is jammer oor die klein goedjies, waardeer dat julle dit opbring, sal deur al die eenhede weer gaan, daar is geen verskoning vir goed soos die melk nie. Jammer oor dit. Wat die swembad betref, kan ek eerlik waar sê dis onwaar, ons swembad is helder en super skoon, maar wat res betref sal ek opvolg. Jammer as u afgeskeep gevoel het, ek dink gewoonlik mense wat self sorg doen verkies privaatheid. So jammer. Maar steeds, ek vra om verskoning oor die melk en eetgery wat nie match nie. Geen verskoning. Sou egter nie sê ons gaan agteruit nie, veral nie wat ons kon bemag in moeilike tye. Steeds waardeer ek u insette.
Neels M - Sep 2021
Algehele gradering
Nie goed nie.
Sosy M - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent stay, spacious, clean and access to all DStv channels.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie, waardeer jul terugvoer baie.
Yvonne R - Aug 2021
Algehele gradering
Very good value for money. Host was there to greet us.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goeie waarde vir geld. Gasheer was daar om ons te ontmoet.
Groot tuin, stil area. Een groot slaapkamer met baie beddens in ons eenheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Thank you so much for this review
Sean R - Aug 2021
Algehele gradering
An oasis in the middle of a poor community.
Lizette W - Jul 2021
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies, en dit is nie te naby aan N1 sodat mens gepla word deur trokke nie.
Frieda D - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflike en veilige oornagverblyf.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie, waardeer julle resensie opreg.
Isak B - Jul 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie ons waardeer die review opreg
Michelle D - Jul 2021
Algehele gradering
Overnight stop close to N1.
Johan N - Jun 2021
Algehele gradering
Die gastehuis was bietjie van 'n teleurstelling. Die foto's laat dit beter lyk as wat dit is.
Annie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi tuin, maar te veel dronk mense oral in die strate wat tot laat lawaai en rumoer.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir die goeie revue.. Wat die dronk mense in straat betref, dit gebeur dam baie selde, maar jammer as op daardie spesifieke aand dit geraas het.
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike oornagrus Kaap toe en vriendelike ontvangs. Die kamer is wonderlik skoon en lekker gebraai.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie.
Diane V - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Jo-anne D - Jan 2021
Algehele gradering
Perfect break
Pierre C - Jan 2021
Algehele gradering
Vir oornag was dit spesiaal en lekker.
Michelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese oornagakkommodasie
Renae B - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklike oornag.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie, ons sal aandag gee aan foute uitgewys, waardeer.
Anna-marie J - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Mark D - Des 2020
Algehele gradering
See stars.
Yolanda S - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf op pad Kaap toe.
Marianna B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Perfekte halfpad oornag tussen JHB en CPT.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie baie dankie.. Waardeer dit
Pieter C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Adriaan En Annalie O - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi versorgde tuin, groot kamer met alles wat nodig is.
Izak D - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, voldoen aan al mens se basiese oornagbehoeftes, netjies en skoon.
Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies. Staf was vriendelik.
Marian M - Mrt 2020
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, veilig, ontspannend. Geen lawaai. Slaap gerus hier oor op pad.
Willem E - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek op pad na die noorde.
Andre M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi tuin en waarde vir geld.
Martinique V - Jan 2020
Algehele gradering
Oasis.
Rachel V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspanne atmosfeer.
Amelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Esti B - Des 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend!
Karin V - Des 2019
Algehele gradering
Friendly people, easy check in and out.
Michelle W - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige lushof.
Mags M - Des 2019
Algehele gradering
Unbelievably beautiful, what a treasure!
Riana V - Des 2019
Algehele gradering
Veilige verblyf in 'n vriendelike omgewing.
Nell V - Des 2019
Algehele gradering
Werklik 'n oase in Richmond. Heerlik!
Annica V - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese selfsorg.
Ruda M - Des 2019
Algehele gradering
Sielsalige oase tussen Gauteng en die Kaap.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Goeie dag Ruda,
Waardeer opreg
Yolandi P - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid en netjiese huisies.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie, waardeer dit opreg.
Yolandi P - Sep 2019
Algehele gradering
Rustigheid en netjies huisies.
Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Waardeer opreg, dankie.
Liesl T - Aug 2019
Algehele gradering
Voldoende oornagstop.
Nicola F - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Alet L - Jun 2019
Algehele gradering
Die diens is onverbeterlik!
Hilda S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en smaakvol.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Waardeer opreg.
Anja K - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Ai, so Baie dankie. xx
Andre B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelikke ontvangs en ons is goed verwag.
Hantie F - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie, ons neem kennis van die tafel in badkamer en sal daaraan aandag gee. Jammer dat dit nie vir ons moontlik was om u persoonlik te ontmoet nie, nie altyd vir ons moontlik nie. Dit dan ook die rede dat ons mense aanstel om dit vir ons te doen. Ek waardeer u oornag en sal aandag gee aan neersit plek in badkamers.
Groete,
Sumi
Marian M - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Verblyf is aangenaam.
Louwrens D - Feb 2019
Algehele gradering
Die perfekte oornagfasiliteit.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Knox B - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lara K - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige oase in die Karoo.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Jammer oor die handdoeke, ons verskaf verseker dit. Ek vra om verskoning. Dankie vir jul resensie.
Sumi
Wilhelm P - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie diens.
Mark B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker verblyf met geriewe vir kinders om hulle besig te hou. Ons verwagtinge was oortref.
Elise V - Jan 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oornag. Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Dit is absoluut 'n 5-ster-plek.
Hazel B - Des 2018
Algehele gradering
It was lovely to swim in the clean pool and play on the green grass with the kids in the middle of the Karoo.
Erich I - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Ontspanning.
Nell V - Des 2018
Algehele gradering
Regtig 'n oulike oase in die klein dorpie Richmond.
Janet V - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en wonderlike verblyf.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie vir jul boodskap
Julienne V - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Cara V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Marie C - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Chris B - Nov 2018
Algehele gradering
Netjies, maar enkele verbeteringe kan 'n verskil maak.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir julle resensie.
Ek weet gaste moet hul bagasie 'n goeie 10m na 20 m dra, maar as ons die parkerings voor die eenhede sou maak dan moet ons, ons oasis van 'n tuin prysgee. En daardie prys is geheel en al te hoog, ons wil ons tuin ten alle koste behou, hoop jul kan dit verstaan.
Daar is verskeie spieëls op in eenhede aangebring, ek het probeer om in elke eenheid voorsiening te maak vir langer, sowel as korter kinders, sal weer my oog gooi oor wat fout kan wees.
Groete
Sumi
Carla C - Okt 2018
Algehele gradering
Pleasant stay, most adequate and sizable room with more than enough amenities.
Nic G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Francois F - Aug 2018
Algehele gradering
Besonderse verblyf met uitmuntende diens!
Willem H - Aug 2018
Algehele gradering
Prakties en netjies.
Maretha B - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Lucille L - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld. Net koud gewees.
Danie N - Jun 2018
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar en kan met enkele verbeteringe baie goed wees.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir julle resensie ons het verwarmers op aanvraag ons moes dit vir julle gesê het jammer. Die kabels is egter vir almal se gerief, sodat die elektriese komberse, bedlampies alles gelyktydig kan werk en dat daar ook beskikbare kragpunte is vir as gaste chargers inplug of dan iets soos 'n ekstra verwarmer wil gebruik. Jammer as dit pla.
Waardeer jul oorbly.
Groete
Sumi
Jeanette S - Apr 2018
Algehele gradering
Stil en rustig met uitstekende diens.
Arno W - Apr 2018
Algehele gradering
Ons verwagtinge oortref.
Jan V - Apr 2018
Algehele gradering
Definitely recommended for overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Definitely aanbeveel vir oornagverblyf.
'n Baie goed onderhoude chalet in 'n veilige en aangename omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arno M - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en netjies.
Aletta B - Apr 2018
Algehele gradering
Sal graag weer hier wil oorbly!
Nic V - Feb 2018
Algehele gradering
Kort meer aandag aan detail.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie vir die resensie. Die seep is in die wit glas bottels in die badkamers, ek aanvaar julle het dit dalk gemis. Spieëls is in party eenhede te laag, jammer oor dit, ons wil net nie graag weer in die teels boor om die spieëls te skuif nie wat hangplek vir die klere betref, meeste eenhede het hangkaste, maar jy is reg, 2 eenhede het nie kaste, ek aanvaar jy het ongelukkig een getref sonder hangkas sal sorg dat ons daar alternatiewe plan maak.
Groete
Sumi
Jannie D - Feb 2018
Algehele gradering
Een woord: Uitstekend.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
So baie dankie vir hierdie resensie.
Etienne P - Feb 2018
Algehele gradering
Ons kinders het lekker gespeel op die groot grasperk en van hulle ry-moegheid ontslae geraak.
Ronelle V - Jan 2018
Algehele gradering
Sentraal geleë met lekker speelplek vir kinders.
Liesbeth B - Jan 2018
Algehele gradering
Be Blessed was 'n oorslaaplafenis vir ons op pad van die Kaap na Gauteng.
Charles M - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Riaan G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie oulike oorblyplek, goed toed toegerus.
Wilhelm P - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie diens.
Geneve V - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Salome S - Jan 2018
Algehele gradering
Jou huis weg van jou huis!
Juna S - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike ruskans op die langpad.
Izak P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam, skoon en netjies.
David E - Des 2017
Algehele gradering
Excellent stay over. Clean with everything needed in the rooms.
Ronald V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende vriendelik goed toegeruste professionele verblyf.
Cobus K - Des 2017
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend met vriendelike personeeldiens.
Marie C - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Erich I - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur Sean, verblyf was regtig aangenaam.
Amanda V - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Riaan S - Nov 2017
Algehele gradering
Beste verblyf op die N1.
Edward B - Okt 2017
Algehele gradering
A most enjoyable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
Ons het 'n lieflike tyd in Be Blessed gehad. Die eenheid was ruim en goed toegerus. Die eenhede is in 'n groot tuin en is baie rustig, met die getjirp van voëls. Ons het geen verkeer gehoor nie. Die nabyheid van die dorp was goed. Ons het na die dorp geloop en ons voertuig vir drie dae nie gebruik nie! Die gashere is vrolik en vriendelik. Be Blessed word sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karen G - Sep 2017
Algehele gradering
Het my verblyf as baie tuis en gemaklik ervaar.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie, jy was verseker met doel na ons gestuur. Ons waardeer dit opreg.
Renier S - Aug 2017
Algehele gradering
Vars vir die langpad.
Vonkie M - Aug 2017
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Celia N - Jul 2017
Algehele gradering
Die Visagies het uit hulle pad gegaan om te voorsien dat ons oorblyf aangenaam was.
Marion H - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Lekker warm geslaap. Vriendelike en hulpvaardige diens.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer opreg. Saag en Sumi.
Eveline M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Marie J - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Willem B - Mei 2017
Algehele gradering
Dis 'n gerieflike oorslaapplek op pad tussen Bloemfontein en Kaapstad.
Renier S - Apr 2017
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Dankie dat julle review het,ek waardeer opreg.
Gerrit D - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met ten volle toegeruste kombuis.
Sanci C - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Helmine C - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was grillierig en 'n slegte ervaring.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Sjoe, dit is voorwaar 'n skokkende resensie. Ek sal probeer kyk wat daar fout was dat ons so 'n resensie verdien. Ek vra om verskoning dat dit jul ervaring was.
Barry O - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties en meer as wat ons verwag het.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie, baie dankie vir die terugvoer, Barry.
Dora N - Apr 2017
Algehele gradering
Be Blessed is mooi en rustig, en die eienaars is baie vriendelik.
Tertius L - Mrt 2017
Algehele gradering
Was teleurgesteld, dink daar is beter waarde vir geld.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Hi Tersius, ja ek onthou presies wie jul was. Ek is jammer oor al die klein goedjies wat jou ontstel het, ek sal aandag gee waar ek kan. Ek weet dat jul in eenheid nommer 4 was. Ons sal probeer verbeter waar ons kan.
Andries S - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik. Alles wat ek verwag het.
Annalie D - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Lara K - Jan 2017
Algehele gradering
Uiters netjies, stil en rustig, wonderlike diens!
Gert C - Jan 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim, lekker swembad en braai geriewe.
Patricia V - Des 2016
Algehele gradering
'n Oasis in die middel van die woestyn.
Lees meerHannelie R - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Thersia C - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf; vriendelike mense.
Lara K - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en goed geleë.
Leanne V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Gareth M - Des 2016
Algehele gradering
Great stop over accommodation, will definitely return.
Theo S - Des 2016
Algehele gradering
Goeie, skoon verblyf met bypassende diens! Sal weer gebruik maak van julle!
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie!
Elsa V - Aug 2016
Algehele gradering
Gemaklik maar sonder enige ekstra's.
Lees meerBe Blessed Selfcatering se terugvoer
Beste Elsa, dankie vir die resensie. Ja ons was nie daar nie, ons was by ons kinders se Interskole in die Paarl, ek is bly dat Felicity jou goed ontvang het. Daar is nie koekies seep nie, maar wel wit glas "pump" botteltjies met liquid soap, dalk het jy dit net gemis. Omdat B.Blessed selfsorg is voorsien ek nie sjampoo's en handerome nie en vir dieselfde rede voorsien ek ook my Nescafe koffie en tee en suiker in grootmaat (wat meeste gaste weer baie waardeer en verkies) en oor die merk op die suikpot vra ek omverskoning. Ek het daaraan laat aandag gee. Wat die kolle op die matte betref, dis vir ons net so frustrasie, maar dis goed wat in die bedryf gebeur. Kinders mors goed en soms kry mens dit nie uit nie. Maar jammer as dit so gepla het. Die geyser het begin bars weens die koue en ons wag vir 'n nuwe geyser. Aangesien Richmond ver van groot plekke sit, sal dit 'n dag of wat neem om te herstel. Maar darrem was jou water warm hoop ek. Groete en goedgaan..dankie Sumi
Christine O - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustige, veilige omgewing.
Letitia E - Jul 2016
Algehele gradering
Moeiteloos.
Pieter R - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Jeanette S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die gasvrou was baie haastig en onpersoonlik.
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Ek is jammer as ek onvriendelik voorgekom het, dit was nie my bedoeling nie.
Gerda M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike oornag slaapplek.
Leslie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik verfrissend.
Jaco B - Mrt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerJan S - Jan 2016
Algehele gradering
Ruim, basiese oornagverblyf in 'n aangename omgewing.
Anel V - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en veilig vir klein kinders.
Hans V - Jan 2016
Algehele gradering
Goeie fasiliteite vir oorslaap.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Jan E - Des 2015
Algehele gradering
Dit was lekker.
Andre B - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig en netjies en vriendelik.
Madeleen L - Des 2015
Algehele gradering
Rustig en kan lekker rus na lang pad.
Lorna L - Des 2015
Algehele gradering
Lieflike oornag-stop.
Madeleine B - Des 2015
Algehele gradering
Julle sien ons definitief weer!
Be Blessed Selfcatering se terugvoer
Beste Madeleine,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons besef dat alles nie altyd perfek is nie, maar dankie dat julle die goeie raaksien.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom